La La Palms
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Berea Road, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La La Palms is geleë in die kusdorp Port St Johns aan die Wildekus. Dit is naby die Umzimbvuvu-rivier en die rotsagtige First Beach geleë.
Gerieflike basiese akkommodasie word aangebied in 'n oop ateljeewoonstel met veilige parkering en WiFi in die landelike gebied, indien dit toelaat. Daar is 'n gedeeltelike privaat patio, stort, kombuisie en dubbelbed.
Die ligging bied toegang tot geriewe soos restaurante, banke en 'n supermark. Port St Johns is 95 km vanaf Mthatha en 324 km vanaf Oos-Londen geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3 Berea Road, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
- Gaste dink La La Palms het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Berea Road, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang