Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La La Palms

Selfsorg
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank en 'n aangrensende badkamer met 'n stort, kombuisie en 'n stoepie. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie en 'n ketel toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n aangrensende badkamer met 'n stort, kombuisie en 'n stoepie. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie en 'n ketel toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bereaweg 3, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3de819e8bc7cd5fdd328eadd44559699fd3911faa22fcbe08e7a9b57c42f3c33d4bf66cf77d5878a1ea3af9b9e54f999ab84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 3 Berea Road Port St Johns 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.627181986635 29.544472648907
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem