- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Sysie Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
La Lechere Guest House is in die noordelike deel van Phalaborwa geleë en bied lieflike B&B-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers op pad na die Krugerwildtuin.
Die gastehuis bied 'n keuse tussen kamer wat almal lugversorging het en slaapplek aan tussen 2 en 3 gaste bied. Sommige kamers het 'n uitsig oor die swembad. Die ruim kamers het koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens en gaste kan versoek dat 'n addisionele enkelbed in 'n kamer opgemaak word. Die kamers het ook en suite-badkamer met 'n instapstort of bad, en 'n toilet.
Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, koekies en daaglikse skoonmaakdienste in.
Gaste kan 'n volledige Engelse Ontbyt in hul kamer of op die houtdek met 'n uitsig oor die 2 swembaddens, lapa en kroeg geniet. Die gastehuis bied gaste gemoedsrus met 'n moderne sekuriteitstelsel en 24 uur-patrollies en veilige parkeerplek.
Die gastehuis is net 4 km vanaf verskeie winkels en restaurante en net 5 km vanaf die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Issabella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 8 Sysie Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink La Lechere Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Sysie Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang