La Loggia B&B
- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Herrwood Drive, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
La Loggia B&B bied kamers met pragtige see-uitsigte vanaf die kamers, balkonne en private terrasse. Elke kamer het 'n en suite-stort of volledige badkamer. Daar is ruim sitkamer vir selfsorgverblyf, volledige selfsorgkombuis, koffie- en teemaakgeriewe, TV met M-Net en satellietkanale, haardroërs, radiowekkers, lugversorging, yskaste en mikrogolwe in sommige kamers.
Ons het 'n sprankelende swembad in ons tropiese tuin. Swemhanddoeke word voorsien, asook opblaas-swemtoerusting. Daar is kroeggeriewe met 'n wye verskeidenheid drankies, gaskoeldranke en gebottelde water by die swembad-area. Ons het 'n braai-area naby die swembad in ons tropiese tuin en voorsien al die nodige gereedskap vir 'n tradisionele Suid-Afrikaanse braai. Aandetes kan op versoek bedien word.
Sakereisigers kan van ons rekenaar, drukker, faksmasjien, WiFi en telefoon gebruik maak. Die daaglikse koerant, bibliotekie en 'n daaglikse karwas-diens is ook beskikbaar. Ons aanvaar alle kredietkaarte. Ons parkeerplekke is op die perseel en word beveilig deur 'n hoë elektriese heining en elektroniese toegang. Verder is daar 'n taxi-diens, lughawevervoer en 'n kinderoppasdiens, asook 'n klimraam en speelterrein.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 57 Herrwood Drive, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Loggia B&B het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Herrwood Drive, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang