LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Loggia B&B | LekkeSlaap
+72

La Loggia B&B

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 27 resensies vir La Loggia B&B
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Theo E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Die geriewe is uitstekend en die ligging is ideaal vir enige tipe aktiwiteit.

Steven T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steven T
Besigheidsreis

Good hostess, no issues.

See stars.

Tercia S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia S
Gesin met klein kinders

I had a very good time staying @ La loggia. My kids enjoyed themselves.

The staff was very friendly and the breakfast was also divine. I will definitely book in to stay there again in future.

La Loggia B&B's terugvoer

Good afternoon,

Thank you so much for the lovely review.

Hopefully we will see you in the future.

Ingrid Gelman and team.

La Loggia B&B
Johan F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed in the size of the room for rate paid and size of bed. Other than that it is very clean.

We were disappointed in the small room and only double bed for the rate we paid.

La Loggia B&B's terugvoer

Dear Joyce,

You booked budget small room, we describe room small room with only double bed. Maybe next time book any another room not budget
All rooms are good size ,just budget room you booked is smallest room from house with double bed.

Ingrid Gelman and team

La Loggia B&B
Jacqui M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui M
Saam met vriende

It was nothing short of amazing.

Weekend getaway on a girls' trip, and the stay was amazing, staff friendly, room beautiful and so was the place. Walk to the beach takes 15 minues and drive less then 5. Would definitely return to La Loggia.

La Loggia B&B's terugvoer

Good afternoon,

Thank you so much for the fantastic review.

It was nice to meet you and hopefully, we will see you soon again.

Have a lovely holiday.

Ingrid Gelman and team.

La Loggia B&B
Chrizanne D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrizanne D

Heel goed vir 'n kort bly.

Heel goeie plek vir 'n kort bly. Kan bietjie werk aan hul netheid en skoonheid van plek en eienaar kan bietjie meer professioneel wees. Buiten dit was die plekkie oulik met 'n mooi uitsig oor die see en die ontbyt heerlik.

Jerry W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jerry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was satisfactory.

The stay was short and the service was of acceptable standard.

Yolande D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stay.

A quiet and safe area with friendly staff. My partner and I had a wonderful weekend away.

La Loggia B&B's terugvoer

Hello Yolande,
Thank you so much, we are so happy.
La Loggia Team

La Loggia B&B
Lientjie N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike diens en pragtige plekkie.

Wonderlike diens, heerlike ontbyt, pragtige kamer.

R O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Heerlike verblyf met behulpsame staff .Ruim kamer teen bekostigbare prys. Ontbyt met wye verskeidenheid van keuses.

Lu L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lu L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak teël in badkamer.

Kamer is te klein vir twee persone

Susan H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter baie teleurgesteld, sal nooit ooit weer soontoe gaan nie.

Heel 1ste het ek lank terug bespreek vir 'n kamer met 'n see-uitsig. Die dag van inboek kry ek 'n sms van die eienaar Ingrid wat sê jammer Susan maar ek het 'n fout gemaak en sy het nie 'n kamer met see-uitsig nie maar sy sal afslag gee. Die kamer kyk uit op die agterkant van die huis, rerig geen uitsig van enige aard nie. Die kamer en meubels is ook baie oud, matras is al pap gelê en alles ruik muf. Volgende oggend met opstaan is daar geen warm water nie, nie eers louwater nie. Blykbaar het niemand in die plek warm water gehad nie. Rerig nie baie lekker ondervinding gewees nie en dit vir 'n upmarkert plek soos Umhlanga. Glad nie professioneel nie.

Derek T - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek T
Besigheidsreis

Baie netjies, gerieflik en naby alles wat jy nodig het.

Die verblyf is baie netjies en alles wat jy nodig het, is daar of in die omgewing. Hulle is professioneel genoeg om jou nie te pla nie. Die kamer is volledig toegerus met alles wat jy nodig het en waarde vir geld is dit beslis.

Robert T - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert T
Enkelreisiger

Lekker slaapkamer, maklik om daar te kom, tussen besighede en ontspanningsareas in Umhlanga.

Lekker slaapkamer, TV het nie behoorlik gewerk nie, ontbyt het nie aan verwagtinge voldoen nie (bv. geen kaas beskikbaar), perfekte ligging, veilig, genoeg parkeerplek, WiFi oraait.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice bedroom, easy to travel to, central, between business and leisure areas of Umhlanga.

Nice bedroom, TV did not work properly, breakfast was not in accordance with expectations (f.i. no cheese available), perfect location, safe, sufficient parking, WIFI okay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Richard B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard B
Gesin met tieners

Netjiese slaapplek, lekker ontbyt.

Veilige en netjiese slaapplek. Goeie, vriendelike diens, lekker naby geleë aan eetplekke en winkels.

Ian V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel.

Kamers is ruim, maar versierings en meubels vertoon bietjie uit ouer styl. See-uitsig is daar, maar nie regtig van waarde nie. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

Derek T - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek T
Enkelreisiger

Baie aangenaam - groot spasie en baie na aan alles.

Daar aangekom was die diens goed gewees met inboek, kamer het baie spasie en geriewe is baie goed. Netjies en vriendelik.

Charles V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en mooi omgewing

Was baie welkom laat voel. Mooi uitsig op see en mens kan skepe sien. Swembad en selfhelp-kroeg. Kos was aangenaam en prys redelik. Sal dit aanbeveel.

Mariska B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, maar kort opknappingswerk.

Ons verblyf was goed maar nie uitstekend nie. La Loggia kan dalk die plekkie bietjie opknap en die trappe na ons kamer was baie ongerieflik en styl om met bagasie daar op te loop. Die ontbyt was heerlik en keurig voorgesit.

Christiaan M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan M
Besigheidsreis

Lekker gebly. Kleiner probleme, maar als goed.

Bespreking was maklik en als het goed verloop. Ek het 'n uur te vroeg opgedaag vir inboek (eers gebel) en hulle my laat inboek. Ek waardeer dit! Kamers is aan klein kant (koninggrootte-beddens te groot!), maar als funksioneel. Kleiner probleme was dat geen vars melk beskikbaar was by die koffiestasie nie, bedliggie is lendelam, die badkamer is nie professioneel afgewerk nie en die kitskoffie in die restaurant is nie meer poeier nie (soliede blok), ens. Kamer het yskas. Goeie ontbyt. Maar algeheel goeie waarde vir geld en as jy 'n kamer met 'n see-uitsig het, is dit 'n baie mooi ligging.

Pelma M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pelma M
Saam met vriende

It was good and safe.

The place was safe and welcoming and the staff was friendly. Rooms where clean and fresh all the time and the owner was nice and friendly.

Chris B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Lekker skoon en gerieflike verblyf.

Gawe dame wat baie gasvry is en skoon, gemaklike verblyf. Ontbyt goed!

Trasy S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trasy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker!

5-ster gehalte, ontbyt baie goed, personeel vriendelik en hulpvaardig. Ons het dit baie geniet.

Deirdre T - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke.

Al wat hier 'n kwelling was, was dat sommige van die sakemanne wat ook gaste was, nogal luidkeels hul werksdinge bespreek het in die gemeenskaplike areas waar ander wil ontspan. Hier en daar was kinders ook nogal oproerend, maar buiten dit bied La Loggia uitstekende verblyf.

Ryan K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ryan K
Saam met vriende

Enjoyable stay and adequate facilities at the different locations.

Besides being moved between locations on two different occasions, service was of a good standard.

Stephen M - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M
Saam met vriende

It was a holiday at home Very excellent stay, we enjoyed every minute of our stay.

The staff are so friendly, and the place is so neat & clean. Everything is up to standard. I'd really like to go back and stay for another week or so.

Richard M - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Very clean place. I found the bed too soft and feel the windows require block outs.

Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herrwood-rylaan 57, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff258bfd26f9239c0b58fe8f340b3c67ff2a3e4acb26e1140af8d989213f020c0d0af77ab1ff725a7590068132601f3bc1ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 070  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 57 Herrwood Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.711581960429 31.083406805992
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!