Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Loggia B&B

Sakpas-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié standaard kamer het nie 'n see-uitsig nie. Daar is 'n dubbelbed, TV met M-Net en satellietkanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. En suite-badkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 - 18 jaar betaal 50% van die glyskaal-tarief..
Hierdie instansie het 'n sertifikaat van voldoening vir COVID-19-gereedheid ontvang.
Let asb. dat daar 'n stel trappe is wat lei na die verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met see- en tuin-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer kyk oor die tuin en see uit. Dit het 'n koningingrootte-bed, TV met M-Net en satellietkanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, radiowekker, yskas en 'n volledige badkamer. Daar is 'n privaat houtdek met 'n tuin- en see-uitsig en toegang tot die swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 - 18 jaar betaal 50% van die glyskaal-tarief..
Hierdie instansie het 'n sertifikaat van voldoening vir COVID-19-gereedheid ontvang.
Let asb. dat daar 'n stel trappe is wat lei na die verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met see-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer front na die see en het 'n koningingrootte-bed, TV met M-Net en satellietkanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, radiowekker, yskas en 'n stort. Toegang tot 'n groot balkon met 'n pragtige see-uitsig en braaigeriewe. Privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 - 18 jaar betaal 50% van die glyskaal-tarief..
Hierdie instansie het 'n sertifikaat van voldoening vir COVID-19-gereedheid ontvang.
Let asb. dat daar 'n stel trappe is wat lei na die verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel: geen see-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Aparte hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed, volledig toegeruste kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitkamer met TV met M-Net en satellietkanale, 2 enkelbeddens of 2 bababedjies vir kinders, 'n stort, lugversorging en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 - 18 jaar betaal 50% van die glyskaal-tarief..
Hierdie instansie het 'n sertifikaat van voldoening vir COVID-19-gereedheid ontvang.
Let asb. dat daar 'n stel trappe is wat lei na die verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer: geen see-uitsig (onderste verdieping)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie standaard kamer het nie 'n see-uitsig nie. Dit het 'n dubbelbed, TV met M-net en satellietkanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, radiowekker, yskas en 'n en suite-badkamer met stort. Privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 - 18 jaar betaal 50% van die glyskaal-tarief..
Hierdie instansie het 'n sertifikaat van voldoening vir COVID-19-gereedheid ontvang.
Let asb. dat daar 'n stel trappe is wat lei na die verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer: geen see-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié standaard kamer het nie 'n see-uitsig nie. Daar is 'n dubbelbed en 'n slaapbank, plasma-TV met M-Net en satellietkanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas en 'n en suite-stort.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 - 18 jaar betaal 50% van die glyskaal-tarief..
Hierdie instansie het 'n sertifikaat van voldoening vir COVID-19-gereedheid ontvang.
Let asb. dat daar 'n stel trappe is wat lei na die verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive kamer met see-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Een van die beste kamers, luuks en gerieflik, met pragtige see-uitsigte. Koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, TV met M-Net en satellietkanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, radiowekker, yskas, mikrogolfoond en balkon met see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 - 18 jaar betaal 50% van die glyskaal-tarief..
Hierdie instansie het 'n sertifikaat van voldoening vir COVID-19-gereedheid ontvang.
Let asb. dat daar 'n stel trappe is wat lei na die verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel met see-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n toegeruste kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea met 2 enkelbeddens, lugversorging, 'n braai-area en 'n balkon.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Kinders tussen 0 - 18 jaar betaal 50% van die glyskaal-tarief..
Hierdie instansie het 'n sertifikaat van voldoening vir COVID-19-gereedheid ontvang.
Let asb. dat daar 'n stel trappe is wat lei na die verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herrwood-rylaan 57, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8ac97efc0633bfd2a1b488fb869197ab877fa98371330fa64c3cf3233ce8ab5799da02d65c1071c91b07e910d9f5e3fb63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 35 5 1 4 57 Herrwood Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.711581960429 31.083406805992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem