+9
Selfsorg in Clarens

La Poste Apartment

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 1 Jan 2026.
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 277 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

La Poste Apartment skuil in Clarens tussen die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberge.

La Poste is 'n oopplan-woonstel met slaapplek vir 2 volwassenes op 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie en 'n sitarea.

Die lowerryke bome en sonnige dae lok besoekers van heinde en verre na dié luisterryke bestemming. Doendinge in die omgewing sluit stap, kunsvlieghengel, perdry en 4x4 in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Robin B
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was absolutely wonderful—thank you! The only minor issue we noticed was that the geyser didn’t get very hot. Otherwise, everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Tabie L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Uitstekende ligging, netjies skoon met alle nodige geriewe.
Nov 2024
Chris S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker cosy plek. Tweede keer daar. Baie lekker plek! Sal weer kom.
Okt 2024
Mario J
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place. Naby aan als gelee. Sal beslis weer terugkom. Ons het baie lekker gebly. Naby aan alles gelee en kon oral heen stap.
Jul 2024
Nicky G
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik netjiese eenheid. Baie lekker mooi eenheid en naby alles. Sal vir seker weer daar bly.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Max Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 277 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink La Poste Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
15% AF
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
15% AF
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
15% AF
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 2)
Bespreek

277 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a0a418df11240f4ca54607721a4a9fa81925ff0b30c2bb3b0308050098029111db03a9bc9b3e75c0fd0539c3cf5d6e7ea88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 277 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -28.515459 28.420308
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang