+39
Gastehuis in Keetmanshoop

La Rochelle Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Dirk C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitsonderlik. Baie gerieflik, netjies en rustig. Baie lekker gebly by La Rochelle Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag
5.0
Des 2025

Sal weer in die toekoms daar slaap. Was aangenaam en die diens was vriendelik. Was 'n baie lekker en aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons is vriendelik verwelkom en ons verblyf is privaat. Goeie opsie vir oornag blyplek, netjies en ruim. Enigste negatief is die bed is te kort vir lang mense en moet dalk daaraan aandag gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Ons kon gerieflik rus. Ons is eintlik kampers, maar na 3 weke se op- en afslaan terwyl ons in Nam getoer het, was La Rochelle 'n welkome verandering. Sou graag die eienaar wou ontmoet, maar die personeel was behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Burger H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Aangenaam en geskik vir kort en langer verblyf. Pynlose ontvangs en vriendelike diens. Geriewe goed en in werkende kondisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Het net oornag. Was alles wat ons nodig gehad het. Mooi, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henko V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Sakpas verblyf. Ruim eenhede, lekker kuier-area buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Hosea L
1 nag
4.8
Sep 2025

From the 16 members who we travelled with, we were really impressed with the place. We arrived after the normal check-in time because of the long distance we travelled, but we called the owner who was prepared to wake up and show us our places to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Rustig en lekker. Goed ingerigte netjiese kamer. Lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Highly recommend this place. Very nice and clean. The host was very friendly and very responsive to any of our requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 6th Avenue, Keetmanshoop, Karas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf05783e13ef8a48484559ccb03ea81bf44d4a0886dd013c59a68111b364bfded440ceb2a72c90e38b26cd2dff0a392d24a47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 12 6th Avenue Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.58259058464 18.134230077267
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang