Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaanskloof Nature Reserve, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
- Vanaf R280 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baviaanskloof Laaste Kamp bied unieke en rustieke boskampeerplekke, geleë 1 km vanaf die Westelike hek na een van Suid-Afrika se Wêrelderfenisgebiede, die Baviaanskloof Natuurreservaat in die Oos-Kaap.
Ons is die laaste kamp voordat ons die Kloof vanaf Uniondale of Willowmore binnegaan, ongeveer 97 km se skilderagtige grondpaaie.
Die kampeerplek is ideaal vir 'n oornagverblyf of 'n basis vanwaar die laaste 100 km van die reservaat verken kan word. Die Westelike park se hek is ongeveer 1 km weg.
Verblyf by Laaste Kamp bestaan uit kampeerplekke, wat geleë is in 'n omgewingsensitiewe, rowwe en geïsoleerde gebied van die Baviaanskloof-wildernis.
Die kampeerplek het sonkrag-aangedrewe storte wat ideaal is om in die namiddag te gebruik wanneer die son skyn. Daar is ook spoeltoilette en wasbakke.
Gaste het toegang tot aangewese braaiplekke, 'n plonspoel en 'n klipvuurput. Die skaduryke areas het groen gras.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Baviaanskloof Nature Reserve, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
- Gaste dink Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaanskloof Nature Reserve, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang