LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laaste Kamp | LekkeSlaap
+31

Laaste Kamp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof Natuurreservaat, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Laaste Kamp bied kampeerplekke 1 km vanaf die Wes-hek van die Baviaanskloof Natuurreservaat, een van Suid-Afrika se wêrelderfenisgebiede in die Oos-Kaap.

Die kamp bied natuurliefhebbers die geleentheid om 'n massiewe landskap met ruwe bergagtige streke, diep klowe en 'n oorvloed wild te verken.

Verblyf by Laaste Kamp bestaan uit 4 kampeerplekke wat in 'n omgewingsensitiewe, ru en geïsoleerde gebied van die Baviaanskloof-wildernis geleë is. Die kampeerplekke is die laaste stop by die grens van die westelike heining van die reservaat. Elke kampeerplek het spoeltoilette, wasbakke en sonkrag-storte wat ideaal is om in die middag te gebruik. Daar is ook aangewese braai-areas. Daar is ’n plonspoel.

Die kampeerplekke is ideaal as 'n oornagverblyf of 'n basis vanwaar gaste die laaste 100 km van die reservaat kan verken. Die hek van die park is ongeveer 1 km weg.

Dit is die laaste kamp voor die Kloof vanaf Uniondale of Willowmore binne gegaan word. Ongeveer 97 km vanaf die grondpad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Baviaanskloof Natuurreservaat, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof Natuurreservaat, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4418916da5f23c1f05f81374ea9656c35d80bf5d806facc5fec1789b566279896039050cf5d6b067bde2fb1636dcda29ab3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200  per nag, vir 2 mense Baviaanskloof Nature Reserve Baviaanskloof 6453 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.599761155988 24.190340864292
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!