+39
Hotel in Stellenbosch

Ladybird Boutique Hotel at Kanonkop

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Dante W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Hidden gem. I had such a wonderful stay at this hotel! From the moment I arrived, the staff were incredibly friendly, welcoming, and always willing to help with a smile. They really made the experience feel personal and comfortable. The room was fantastic — clean, spacious, and beautifully maintained. Everything was well thought out and made for a very relaxing stay. The bed was especially comfortable, which made it easy to unwind after a long day. The views were absolutely amazing and definitely one of the highlights of my stay. Waking up to such beautiful scenery was unforgettable. I would highly recommend this hotel and will definitely be returning in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Ladybird Boutique Hotel at Kanonkop
Hi Dante, Thank you for your feedback. We’re delighted to hear that you enjoyed your stay and found the staff friendly and helpful. We’re also pleased that you appreciated the room, comfort, and views. Your comments are valued and will be taken into consideration as we continue to maintain our service standards. Kind regards, Ladybird Boutique Hotel

Joshua William R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2026

Beautiful spot in Stellenbosch. Beautiful spot in Stellenbosch. Spacious, clean room and very friendly staff. Breakfast was tasty but more continental than expected. A bit of noise at night, though unsure where it was from. Overall, a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jay M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Amazing and relaxing. Attentive staff, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Ladybird Boutique Hotel at Kanonkop
Thank you for your feedback! We’re glad to hear you enjoyed an amazing and relaxing stay. We appreciate your positive comments, which describe the staff as attentive, friendly, and helpful. We hope to welcome you back for another amazing visit!

Hannelie S
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2026

Jammer dat so mooi plek nie goed bestuur word nie. Dit is 'n baie mooi plek. Daar is ongelukkig nie goeie bestuur nie. Ons het in die Suite gebly soos in foto's. Die hele plek is vol spinnerakke, die venters is vuil, die blinders is volweke se stof en die helfte werk nie. Die tafel teen die muur hang skeef en 'n paar kaste se handvatsels is afgebroke. Buite die selfbedien koue ontbyt het die kelner nie geweet wat om aan te bied soos eiers of omelet of spek of wors as warm ontbyt. Moes alles self uitvind.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Mariana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Sal weer daar gaan slaap. Was baie rustig en ontspanne. Diens was vriendelik. Kamer was skoon. Ete was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Ladybird Boutique Hotel at Kanonkop
Dankie vir die positive terugvoer. Ons is opgewonde om te hoor dat u ons diens vriendelik gevind het, u kamer skoon en ete heerlik gevind het. Ons sien uit daarna om u weer by ons in die toekoms te verwelkom.

Juan S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Sep 2025

Lekker. Just as in the pictures, friendly staff and good atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Touch Down Africa
Ladybird Boutique Hotel at Kanonkop
Thank you for sharing your feedback. We’re glad you enjoyed your stay and the experiences our property offers. Your comments are appreciated, and we look forward to welcoming you back in the future.

Shirley D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Pragtige ligging, baie mooi landskap. Hi daar, baie baie mooi plekkie, veral die pragtige dam en overflow swembad (dalk ook bietjie maintenance nodig). En ons het baie heerlik gebly. Dink die plekkie het dalk 'n baie baie mooi spring clean nodig - bv., was vloere mooi skoon, stofsuig die matte, was die trappe, maak die vensterbanke skoon - was vol dooie insekte, ens., maak die blinds skoon, was die gordyne - vol stof en dooie insekte, ens. Ontbyt - bietjie basic en niks te fancy nie. Baie baie mooi plekkie. En sal weer daar bly. Baie baie dankie!

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Ladybird Boutique Hotel at Kanonkop
Beste Shirley, baie dankie vir jou terugvoer en vriendelike woorde oor die pragtige ligging en dam. Ons neem jou kommentaar oor die skoonmaak en onderhoud ernstig en gaan dit aandag gee om die ervaring vir ons gaste te verbeter. Ons waardeer jou lojaliteit en sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Touch Down Africa
Ladybird Boutique Hotel at Kanonkop
Baie dankie dat u u terugvoer met ons gedeel het. Ons is bly om te hoor dat u die netheid van die kamer, die vriendelikheid van die personeel, die warm ontbyt en die pragtige uitsig geniet het. U opmerkings rakende die aankomsproses, voorsienings in die kamer, reëlings by die restaurant en die verskeidenheid van die ontbyt is genoteer, en hierdie aspekte sal hersien word om geleenthede vir verbetering te identifiseer en 'n gladder en meer gemaklike gaste-ervaring te verseker.

Andrew G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2025

Dit kan beter met die nodige toegerus word. 'n Mini airfryer sal ook lekker wees. Daar was geen opwaslap of afdroopdoek in die eenheid nie. Daar word tee/koffie voorsien, maar nie 'n enkele teelepel nie. Die televisie se programopsies kan beter wees. Moes die Springbok wedstryd vanaf my foon kyk.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Touch Down Africa
Ladybird Boutique Hotel at Kanonkop
Dankie vir die terugvoer – ons neem kennis van die voorstelle rondom verbeterde toerusting, soos ’n mini airfryer, en die vermeldings van ontbrekende items soos ’n opwaslap, afdroogdoek en teelepel; let egter asb. daarop dat die eenhede hotelkamers is en nie as selfsorg eenhede ingerig is nie, en dat ons die punt oor die TV se kanaalaanbod sal nagaan sodat gaste toegang het tot belangrike uitsendings soos sport.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Touch Down Africa
Ladybird Boutique Hotel at Kanonkop
Dankie vir die terugvoer – dit is goed om te hoor dat julle die verblyf as mooi en rustig ervaar het en dat die diens vriendelik was; ons neem kennis van die punte wat genoem is, insluitend die bedlampie wat nie gewerk het nie, die afwesigheid van melk vir koffie en die ontbrekende bottel water in die kamer, en sal dit intern aanspreek om toe te sien dat aandag aan hierdie detail gegee word.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 9

Resensies 446

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 764
15 % AF
R 1 764 R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 764
15 % AF
R 1 764 R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 764
15 % AF
R 1 764 R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R44 Klapmuts Road, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01e6458e351981941fe93963b67d5733263cb3a319f742b7a1001357c8bfb537151a5207644ea5d6e5d5d2c6f81ef9e3ce99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 764 nouVanaf R1 499 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 R44 Klapmuts Road Ladybird Vineyards 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.845527771058 18.862831464487
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang