- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 82 Suiderkruis Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Laeveld Bali is 'n gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Mbombela (Nelspruit) bied. Die gastehuis is naby hospitale en op pad na die Krugerwildtuin.
Daar is 4 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Die kamers het of 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed. Die badkamers het bad- of stortgeriewe.
Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 82 Suiderkruis Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Laeveld Bali het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
82 Suiderkruis Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang