- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Barney Klaff Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lafenis Selfsorg bied 2 selfsorg-eenhede wat tot 5 gaste in totaal kan akkommodeer. Die verblyf is geleë op die gasheer se eiendom in 'n stil buurt in Jan Kempdorp, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na gemaklike oornagverblyf, sowel as sakereisigers wat 'n langer verblyf benodig. Gesinne is ook welkom.
Die eenhede is toegerus met lugversorging, geselekteerde DStv-kanale of 'n slim-TV met stroomfasiliteite, gratis WiFi en 'n lessenaar, wat hulle goed geskik maak vir sakereisigers. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar, en geselekteerde maaltye kan op versoek teen 'n bykomende koste voorsien word.
Privaat braaigeriewe en veilige parkering onder skadunet word op die perseel agter 'n groot elektriese hek voorsien. Lafenis Selfsorg is toegerus met 'n bykomende watertenk en 'n kragopwekker, wat verseker dat beurtkrag en wateronderbrekings nie 'n ongerief is nie.
Jan Kempdorp is ongeveer 100 km noord van Kimberley geleë en lê langs die nasionale N18-roete, wat Vryburg en Mahikeng verbind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 24 Barney Klaff Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
- Gaste dink Lafenis Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Barney Klaff Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang