Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n koningin grootte bed, en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, 'n lugbraaier, toeknyp broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Komplementêre koffie, tee, en suiker sowel as tuisgebakte beskuit word voorsien. Skoon witlinne op die bed en word weekliks vervang, vir langtermyngaste. Skoon handdoeke en 'n komplimentere stortgel en handeroom word voorsien, by aankoms. Die kamer beskik oor lugversorging, Slim TV vir Strooming, gratis WiFi en 'n werkspasie wat ideaal vir sakereisigers is. Die onderdak stoep met tuinstoele en 'n privaat braaier, is ideaal vir die laatmiddag drankie om te ontspan en 'n vleisie op die kole te sit. Parkering onder skadunet afdak langs die kamer is beskikbaar, agter geslote hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Kaartfasiliteite is beskikbaar.
Rook is nie binne die eenhede toegelaat nie. Rook is buite toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer word via 'n privaat ingang bereik en is ingerig met 3 enkelbeddens, waarvan 2 in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elektriese komberse word voorsien, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n ruim stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, elektriese braaipan, sowel as eetgerei en breekware in. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, geselekteerde DStv-kanale, gratis WiFi-toegang en 'n lessenaar, wat die kamer ideaal maak vir sakereisigers. Gaste kan ontspan op die buitepatio, wat ingerig is met tuinstoele en 'n privaat braai-area het, ideaal om 'n laatmiddagdrankie te geniet terwyl jy 'n maaltyd oor die kole voorberei. Veilige parkering word langs die kamer onder 'n skaduryke motorhuis, agter 'n geslote hek, voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kaartfasiliteite is beskikbaar.
Rook is nie binne die eenhede toegelaat nie. Rook is buite toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Barney Klaff Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang