Pick your preferred language

English

Afrikaans

+37
Selfsorg in Jan Kempdorp

Lafenis Selfsorg

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Barney Klaff Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lafenis Selfsorg bied 2 selfsorg eenhede, waar 5 gaste kan oornag, op die gasheer se erf in 'n stil buurt in Jan Kempdorp, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir reisigers wat deurreis en op soek is na gerieflike oornagverblyf, sowel as sakereisigers wat langer moet oorbly. Families is ook welkom.

Die eenhede bied ook lugversorging, sekere DStv-kanale of Slim Tv met Stroomfasiliteit, gratis WiFi en 'n lessenaar wat dit ideaal maak vir sakereisigers. Daar is 'n wasgoeddiens en sekere maaltye kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word.

Privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek onder 'n skadunet word agter 'n groot elektriese hek op die perseel gebied. Lafenis beskik oor 'n ekstra watertenk en 'n kragopwekker, sodat beurtkrag en watervoorsiening geen probleem is nie.

Jan Kempdorp is sowat 100 km noord van Kimberley en is op die nasionale pad, die N18, wat Vryburg en Mahikeng verbind.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jeff S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stay. Host perfect. Great place to stay, was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Susan S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Baie lekker gebly. Vriendelike gasheer.
Nov 2025
Liezl C
5.0
Skoon en vars. Dankie. Eenvoudig maar gerieflik.
Okt 2025
Marcelle D
Saam met vriende
5.0
Rustig, netjies, veilig. Dit was baie lekker gewees.
Apr 2025
Desiree Victoria B
Gesin met klein kinders
5.0
The facility was very clean, had most utilities one needs for self-catering, it's comfortable. The host was very friendly, made my stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 24 Barney Klaff Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lafenis Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

24 Barney Klaff Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedfd107dff1fa7c7d683192d8c1335527d9b19a01a23d424528981c14dccfff2ff760177fd317e2c4e7efbc054b80d94f54d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 24 Barney Klaff Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.915122504756 24.848038409787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang