+17
Selfsorg in Hermanus

Lagoon Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike wegbreek vir 'n naweek. Pragtige plekkie met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustig. Mooi. Netjies. Cozy. Familie vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Lagoon Cottage
Pleasure Jamie Welcome back anytime.

Christoff J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Great. Great. Thank you for the use of the kayak.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Lagoon Cottage
Pleasure having you guys. Welcome back anytime! Cheers, Peter

Helena V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Great view. Lovely weekend. Lovely stay with a great location. The only issue was a faulty front door lock. Overall, a lovely stay and I would come again in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Billik en goed toegerus. Lagoon Cottage is goed ingerig en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Daar is twee slaapkamers en 'n badkamer, sowel as 'n handige buitestort. Die kombuis was goed toegerus met breekware, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en volgrootte yskas. Die kommunikasie van die gasheer was uitstekend. Die huisie raak baie warm (ek wil net noem dit was einde Desember en daagliks 30-35 grade Celsius). Die eienaars het 'n waaier en 'mister' op die stoep wat help. Dit is 'n pragtige ligging, in ag genome dat mens steeds na die nabygeleë strande (soos Grotto) moet ry aangesien daar nie 'n droë paadjie is via die lagoon nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie ligging en waarde vir geld. Het goeie geriewe en 1 groot waaier, vir koelte. Goeie braai plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Lagoon Cottage
Thanks Herman You are welcome back anytime. Regards, Peter

Melanie C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik gerus, rustig en baie mooi. Baie lekker gebly, rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Lagoon Cottage
Thanks for staying with us!

Carl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Peter, the owner, is flexible and accommodating. Beautiful cottage with all the amenities for a comfortable stay. Quiet, safe area with abundant bird life. We will definitely book the cottage again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zisiwe K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Peaceful and safe. All I can say is it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Lagoon Cottage
It was a pleasure having you. Come back anytime.

Leandrie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

It was one of the most relaxing stays my family and I have had thus far. Nice, calm and so quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

19 Klein Rivier Lagoon Park, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bced07b42eb5748a0d8a6385d542bb84878a99e8e9d7e4c598bfce973f126f19e9cc381e23a88a1fe5e1ae2cd3a2cd23db5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 19 Klein Rivier Lagoon Park Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.414122445713 19.303718624229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang