Lagoona Blue
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Geldenhuys Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dié goed gemeubileerde vakansiehuis in die rustige omgewing van Hermanus, Onrus, is ideaal vir 'n gesinswegbreek en die privaat plonspoel en braaigeriewe maak dit die ideale vakansiebestemming.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n etenstafel en die ruim leefarea het 'n gemaklike leerbank en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die sitarea strek verder na die braaikamer met binnebraaigeriewe en die glasstapeldeure lei na die stoep met meubels en 'n plonspoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Shelly Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Geldenhuys Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Geldenhuys Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang