8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Selvey Road, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Laguna La Crete 16 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks op die strandfront in Beacon Rocks, Margate. Dit bied direkte toegang tot die strand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie aan die kus.
Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2-kinder-stapelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n stort-oor-bad.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, met 'n TV en toegang tot gratis WiFi vir vermaak.
Die leefarea maak oop na 'n balkon met buitemeubels en 'n pragtige see-uitsig. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe, tennisbane, wasserydienste, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Selvey Road, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 16 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Selvey Road, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang