4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Selvey Avenue, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Laguna La Crete 166 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks teen die kus in Uvongo. Dié kompleks bied direkte toegang tot die strand.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele. Die sitarea het sitplek, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n beperkte see-uitsig.
Die Laguna La Crete-kompleks bied 'n swembad, tennisbane, 'n wassery en 24 uur-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Selvey Avenue, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 166 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Selvey Avenue, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang