+11
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 227

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 227 Laguna La Crete, 3 Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Laguna La Crete 227 is 'n gerieflike vakansiewoonstel in die Laguna La Crete-kompleks in Uvongo met slaapplek vir 4 gaste. Dis slegs 'n kort entjie se stap deur die kompleks se tuin tot op die strand en tot by die waterval.

Die woonstel het 2 slaapkamers, die eerste met 'n dubbelbed en die tweede met 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel 'n volledige badkamer. Die eenheid het ook lugversorging, 'n slim-TV, en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Daar is ook 'n balkon en uitsigte oor die tuin.

Die kompleks het 'n swembad, 'n tennisbaan, braaigeriewe, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel. Laguna La Crete is na aan verskeie winkelsentrums.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 227 Laguna La Crete, 3 Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 227 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 599
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 599
per nag (plek vir 4)
Bespreek

227 Laguna La Crete, 3 Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fe57823ac94e247dbabdfad385e28bc97d260eda73012e64c7943654a524ecc2dc4cff797390d920556f4e0528a72fe9dcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 227 Laguna La Crete 3 Selvey Avenue 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.836242454892 30.391946907201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang