+17
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 71

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Laguna La Crete 71 is 'n selfsorg-woonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks op die strand in Uvongo. Die kompleks het direkte toegang tot die strand.

Laguna La Crete 71 is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamer lei na die balkon. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wart 'n stort, toilet en wasbak het. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV met 'n Open View-dekodeerder en plafonwaaier, en lei na 'n balkon met 'n etenstafel en 'n gasbraai.

Die kompleks het 1 swembad, tennisbane, wasgoedgeriewe, braaigeriewe en 24 uur-sekuriteit.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
2.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 748

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 71 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 735
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 735
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 735
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22f0be66ea3fd0044f8fa58cef88aaab442334c6dcd7a838e7b719eafa6bf009f054010594ee6663553ab4993f62deaa4f90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.8362875 30.3934793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang