6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Laguna La-Crete 81 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Uvongo wat maklike toegang tot die hoofstrand bied.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n groot yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien-tuimdeldroër, haardroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Toegang tot onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die woonstel het lugversorging en 'n stoep met 'n uitsig oor Uvongo se strand, strandmeer en die see. Daar is gasbraaigeriewe en gaste het toegang tot onderdakparkeerplek.
Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La-Crete 81 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang