4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Laguna La Crete 200 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-vakansiewoonstel in die Laguna La Crete-kompleks. Die kompleks is op die kranse geleë en kyk uit oor die beskutte Uvongo-hoofstrand en bied lieflike uitsigte oor die strand en die Indiese Oseaan.
Die woonstel op die boonste verdieping beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 1 van die badkamers het 'n bad en die ander het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en wasmasjien. Die leefarea is toegerus met 'n TV en DStv-kanale. Daar is 'n lugversorging in die sitkamer en plafonwaaiers in die slaapkamers vir daardie warm somersdae.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet. Doendinge in die area sluit branderplankry, visvang en staptogte langs die strand in. Daar is ook 'n klein waterval net onder die kompleks. Vir die stappers begin die Lilliecrona Boulevard-staproete net suid van die visvangpier. Daar is 24 uur-sekuriteit asook 1 onderdakparkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 192
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 200 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang