+42
Gastehuis in Clarens

Lake Clarens Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 401 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Lake Clarens Guest House is in die dorpie Clarens langs 'n dam met lieflike uitsigte op die berge en oor die dam. Clarens is, heel gepas, bekend as die "Juweel van die Vrystaat" en is aan die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberge.

Verblyf word gebied in 3 dubbelkamers in die hoofhuis en 1 woonstel langs die gastehuis. Elke gastekamer is individueel versier en sluit ontbyt in. Die woonstel het selfsorggeriewe.

Die gastehuis is naby die middedorp en stapafstand vanaf die meeste van Clarens se besienswaardighede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Andrea S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful views, comfortable accommodation, friendly staff. Friendly staff, lovely breakfast, beautiful views. We will come back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Colette B
Saam met lewensmaat
5.0
Gastehuis voorkoms pas so mooi in by die Clarens atmosfeer. Pragtige uitsig. Ek was al 'n paar keer 'n gas by Lake Clarens, geniet dit elke keer en ho...
Sien meer
Mrt 2026
Piet E
Saam met lewensmaat
5.0
Lang naweek in Clarens, besoek aan Golden Gate, Craft bier proe en lekker restaurant. Alles was baie eties, goed geleë, baie lekker ontbyt elke oggend...
Sien meer
Jun 2025
Jaco F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Pragtige uitsig en die mees fantastiese ontbyt was ingesluit.
Mei 2025
Chandre E
Saam met lewensmaat
4.6
Lovely and comfortable. Friendly staff, tranquil surroundings, cozy room, delicious breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 401 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Lake Clarens Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

401 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4365f82ba1488b4af64a85feeca3f24ba5b5775ed9760f7915a27a8835803059d68f9145378aa2f37d0bcc2f2fe064342609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 401 Lake Clarens Drive Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.51188 28.42265
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang