+21

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Ia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Loved staying here! The accommodation and the view were absolutely awesome! We absolutely loved the stay! Stunning chalet looking onto the water. Tastefully furnished and provided with more than enough wood for the fireplace!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik gerus. Die natuur is pragtig. Baie lekker. As jy wil rus, gaan rus daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Refreshing, rejuvenation. Amazing time away, just what we needed, away from the crowd, disconnected from the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustige naweek weg van die geraas in 'n prentjie mooi huis en omgewing. Wat 'n treat! Ons eenheid was prentjie mooi, die uitsig fantasties en so rustig. Dit voel of ons 'n hele week gerus het in daardie 2 dae van absolute bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Remote. The access could be a challenge during rain. Adequate. However, the accommodation is very rustic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Evette T
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2026

N plek wat ek definitief weer sal besoek. Ons het net 1 aand oorgebly, maar ons het dit vreeslik geniet. Om die dan gekoop na die klein waterval. Kan lekker visvang. Dis baie rustig. Dit was koud, maar met die kaggel in die sitkamer en kamer het die koue nie eers saak gemaak nie. Frank is 'n baie goeie gasheer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2026

Rustig en stil. lekker uitspan. Veilig en rustige uitspan plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Glen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great cottage very quiet location. We had a great time fishing and walking around the farm. Close to Dullstroom, so we spent a morning wandering around the town. Great log fire at night to keep warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Lake Heron Farm, Portion 8 Elandskloof, Dullstroom, 1100, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe24ba585b12c23484835fc3840cfa4f966d6bbafa69dcfe07cfd1aa4800aa0c3a905b18b603fb71eb60cac8373a9ebc191db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Lake Heron Farm Portion 8 Elandskloof 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.522998048952 30.129378318852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang