Beskrywing
Maly Fisher is 'n knus kothuis met slaapplek vir 2 persone met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elektriese komberse word voorsien. Die slaapkamer het ook deure wat na 'n houtdek oopmaak. Die kothuis bied 'n oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ontbythoekie, sitkamer en eetkamer. Die sitkamer is gemeubileer met 'n tweesitplekbank en 'n Queen Anne-kaggel. Dit het ook deure wat na 'n oordekte dek met ingeboude braaigeriewe oopmaak. 'n Onderdak-motorhuis is beskikbaar vir parkering.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Nie alle voertuie kan plaas- en grondpaaie gebruik nie, en ons beveel altyd voertuie met hoë grondvryhoogte aan.
Bykomende hout kan gekoop word.
Bring asseblief u eie houtskool saam om mee te braai.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
San Solina is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed met 'n muskietnet, 'n kaggel en deure wat na die stoep lei wat rondom die huis strek. Die badkamer het 'n Victoriaanse pootjiesbad, stort, wasbak en 'n toilet. Seep en handdoeke word voorsien. Daar is 'n ook oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die plattelandse kombuis is volledig toegerus en het ook 'n koffiemasjien. Daar is 'n groot leerrusbank, klein eetkamertafel, kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Deure lei na die groot stoep wat om die huis strek en stoepmeubels, 'n draagbare braai en 'n ketelbraai het. Dit het 'n uitsig oor die Lake Heron-dam. Daar is 'n motorafdak vir gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Nie alle voertuie kan plaas- en grondpaaie gebruik nie, en ons beveel altyd voertuie met hoë grondvryhoogte aan.
Bykomende hout kan gekoop word.
Bring asseblief u eie houtskool saam om mee te braai.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Stary Krowa is 'n groot klipkothuis met slaapplek vir 4 gaste en 2 kinders onder die ouderdom van 12. Dit het 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n badkamer met 'n groot bad, stort, wasbak en 'n toilet. Seep en handdoeke word voorsien. Daar is 'n ekstra dubbelstapelbed in die gang. Die kothuis het ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die plaaskombuis is volledig toegerus met 'n oond, gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, ysmasjien, koffiemasjien en 'n ontbythoekie met sitplek vir 6 mense. Die sitkamer het rusbanke en stoele voor die kaggel. Deure lei na 'n stoep met stoepmeubels, 'n boma en 'n privaat tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Nie alle voertuie kan plaas- en grondpaaie gebruik nie, en ons beveel altyd voertuie met hoë grondvryhoogte aan.
Bykomende hout kan gekoop word.
Bring asseblief u eie houtskool saam om mee te braai.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lake Heron Farm, Portion 8 Elandskloof, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang