+91

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Rudi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Gerieflik, bekostigbaar en definitief aanbeveelbaar. Ons almal het dit baie geniet, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maturupa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent. It was fine, but construction on site was loud and hard to rest during the day. Nevertheless, all was good. The place is nice and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Supportive, helpful, kind. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene K
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Aangenaam. Baie lekker en vriendelike kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andile M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

My stay was exceptional. The place was great and the customer service was exceptional. I really enjoyed my stay and will be going back again with my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amit R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Great stay. Great stay, relaxing, close to all required extra facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2026

Bevredigend. Goeie waarde vir geld, vriendelike staf, kamer baie netjies. Aanbouings is nog in proses.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mohammed
Lakefield Hotel
Hi Johan, Baie dankie vir u wonderlike resensie en dat u by ons gebly het. Ons waardeer u terugvoer opreg. Ons opknappings vorder goed, en indien alles volgens plan verloop, behoort dit teen einde Maart voltooi te wees. Ons sien baie uit daarna om ook ’n pragtige trou- en funksiesaal, asook ’n toegewyde ontbytfasiliteit by te voeg om die gaste-ervaring verder te verbeter. Ons hoop om u binnekort weer te verwelkom sodat u die opgraderings self kan ervaar. Vriendelike groete,

Bukiswa L
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jan 2026

The room was super clean and the receptionist was very helpful. My stay was perfect, really enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Dit was lekker, maar daar was meer negatiewe as positiewe ervarings gewees. Die verblyf self kon baie beter wees, maar die eienaar het gehelp waar hy kon. Ons aircon het nie gewerk in die kamer wat ek geboek het nie, toe skuif hulle ons na 'n self-catering unit waar die WiFi nie gewerk het nie, en ons het self die shower head reg gemaak om te kan shower. Hulle was vol bespreek vir die naweek, en hierdie unit dink ek was nog nie reg vir die publiek nie. Daar is baie konstruksie wat aan gaan. Daar is nie 'n restaurant nie; op die webwerf sê daar is verskillende opsies wanneer dit kom by die restaurant, maar hulle is nog besig om die restaurant te bou. Ek glo wanneer die plek mooi up and running is, sal die plekkie baie oulik en great wees. Netheid in die kamer is baie goed, en die eienaar het onverskoning gevra en gehelp soos hulle kon. Ons verstaan soms werk dinge nie altyd nie, so ek beveel steeds die plekkie aan; ons timing was net nie reg vir hulle nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.4
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mohammed Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R600
10 % AF
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
10 % AF
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R600
10 % AF
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

65 Sunny Road, Lakefield, Johannesburg, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 129 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e43dff7d9d46d1cc977070193ebea410753a6536a831de87fa077a743e3a548a07d23c431bf37dbcc2078c6c37963ebd66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 65 Sunny Road Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.186563083972 28.285004768509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang