+19
Gastehuis in Phalaborwa

Lalamo Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Uta W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Very nice. We always enjoy being at Lalamo's.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janien P
1 nag
4.8
Mrt 2025

Heerlike ontbyt by Lalamo! Die gasvrou het uit haar pad gegaan vir my besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin P
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly, hulle doen baie moeite vir die gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Good. Very accommodating! All as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2026

Heel aanvaarbaar. Dis 'n pragtige plek, maar o genade, ek het my dood gesukkel om te kommunikeer met die mense. Moet 10 keer bel en WhatsApp en e-mail. Dit het my so af gesit. Ons sou na 5 aankom, so ek wou met hulle reel. Die ontbyt wat ingesluit was, was ouky. Ons moes vrek lank wag daarvoor. En net lactose free melk opsie. Ons kamer was wel super gemaklik en ruim! Net ver van parkering, so neem dit maar in ag. Ons sal weer oorslaap. Geen WiFi beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olga
Lalamo Guest House
1. The family room is the best room with WiFi; surely the lady did not use the correct password. 2. The 19 messages that the lady says she received, I answered through WhatsApp. We did speak about the arrival time; she said around 5 and actually got here past 8 o'clock, but there was no problem because we were waiting for them. 3. We use lactose-free options so everybody can drink. 4. The breakfast did not take long, like the lady is accusing us. Breakfast is made when guests arrive in the dining room, fresh, not done previously. 5. People want cheap accommodation but expect a 5-star stay. There are more posh options; they must just look for them.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maricke P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Vriendelik en tegemoetkomend. Die dames was baie vriendelik en tegemoetkomend. Hulle het my aanwysings vir die dorp gegee en het 'n plan gemaak toe hulle WiFi ophou werk het om my nog steeds internettoegang te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Dit voel of jy by familie kuier. Die twee mees behulpsame dames is daar om jou te ontvang. Die prys sluit ontbyt in en is uitstekende waarde vir geld. Alles vir oornag akkommodasie is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Very welcoming. Very welcoming, would recommend as a convenient overnight stop if entering KNP at the Phalaborwa Gate. Nice, friendly reception and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olga
Lalamo Guest House
Hi Mfafa Safaris, Thank you for your good review, it was nice to accommodate such humble and mannered 2 gentlemen. Have a good afternoon further, Kind regards, Olga

Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Soos hierbo. Ons is ontvang deur 2 baie vriendelike dames wat uit hulle pad uit gegaan het om ons te help. Dit is 'n pragtige ou huis met baie potensiaal as gastehuis. Die tuin en perseel is baie netjies. Na 'n lang rit vanaf Klerksdorp kon ons lekker ontspan. Ontbyt was lekker. Nadat ons uitgepak het, kon ons drankies gaan drink by die kroeg. Ons televisie wou nie die aand werk nie, maar dit was buite hulle beheer. Met ons vertrek die volgende oggend wou ons betaal vir die drankies, maar die dames wou nie betaling aanvaar nie aangesien die televisie nie gewerk het nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Essenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNGVhZTZhLWUwNzAtNGJhZC1iYTNkLTcwZTEzOWQxNmQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 1 Essenhout Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.948375 31.14921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang