Phalaborwa Akkommodasie by Lalamo Guest House | LekkeSlaap
+26

Lalamo Guest House

56 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Lalamo Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Besigheidsreis

Aangename algehele ervaring.

Dis altyd lekker om hier oor te bly.

Rona S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rona S
Saam met vriende

Baie naby aan Wildtuin, maar kort 'n goeie skoonmaak.

Pragtige plek met mooi tuine. Die kamers kort aandag en was ongelukkig vuil. Dalk was die komplimentêre wyn daar om jou aandag van die vuil kamer af te trek. Glad nie soos die foto's nie.

Christa D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en skoon.

Ongelukkig soos op die blad geadverteer is die swembad glad nie werkend nie. Dit sal gaaf wees as ons ingelig was oor dit.

Lalamo Guest House's terugvoer

Good day,

We do apologies about the pool, the water got taken out due to a bad storm where mud was laying at the bottom of pool and it looked like a swamp, we emptied pool and took the opportunity to paint it, pool is already up and running again, this only took a week.

Regards

Lalamo Guest House
Runa-marie J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runa-marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ideaal om uitgerus jou vakansie in die Krugerwildtuin te begin. Die gastehuis is in 'n stil straat, alles is skoon en netjies en die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. 'n Pluspunt sou 'n groter yskas in die kamer wees om die vars produkte oornag koud te hou.

Tobias L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tobias L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby die wildtuin.

Gerieflik naby die wildtuin, vriendelike ontvangs, kan dit aanbeveel.

Ina D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Baie netjiese, skoon plekkie met 'n lekker verrassing van 'n bottel wyn en eetgoedjies. Die ontbyt wat by die prys ingelsuit is was net so lekker.

Marianna G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna G

Gerieflik naby die wildtuin.

Vriendelik ontvangs met aankoms.

Irma L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Sien sterre.

Egon S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Egon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation was comfortable and clean and friendly service.

Excellent stay for a night when going to the Kruger Park.

Wilna V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, behulpsame en skoon fasiliteite.

Die omgewing en tuin is rustig, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is skoon, hoewel nie modern en baie smaakvol nie. Die ontbyt is voldoende. Ek sal weer in Lalamo oorbly.

Premakrishnan G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Premakrishnan G
Gesin met tieners

Fabulous.

Great breakfast. Very clean.

Hyla S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hyla S
Saam met vriende

Gerieflik, skoon, stil en rustig gewees.

Die kamer was regtig baie netjies en skoon. Dis wel bietjie beknop as jy binne wil sit en ontspan of TV kyk. Ons het maar op die bed gelê. Die oulike bederf op die bed laat jou werklik tuis voel.

Elize V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elize V
Saam met vriende

Is waarde vir geld. Kan werk vir een aand se verblyf.

Die vertrekke het bietjie aandag nodig. Diens was goed. Het egter nie voorsiening gemaak vir vakansiedag nie. Ontbyt was dus heelwat later.

Mochabo Peter M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mochabo Peter M
Enkelreisiger

The place is quiet, they serve nice breakfast, the employees are humble and helpful.

See rating.

Mavis D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis D
Saam met vriende

'n Lekker oornag ervaring, aangevul met 'n kampioen ontbyt.

Ons het ingeklok by dié rustige gastehuis op pad terug na Gauteng, ná vyf wonderlike dae in die Krugerwildtuin. Ons was nie teleurgestel nie! Ons is deur die eienaar van Lalamo ontmoet en na ons kamers gewys wat gesellig en onberispelik skoon was. Geskenkmandjies van heerlike lekkernye het ons gewag en ons is waardeer. Die en suite-badkamers was silwerskoon en in goeie werkende toestand. Die kamers is klein en kompak, baie geskik vir 'n oornagverblyf. Die volgende oggend is 'n wonderlike ontbyt in 'n netjiese eetkamer bedien. 'n Uitstekende manier om die nuwe dag te begin en die lang reis na Gauteng aan te pak. Lalamo beteken "Slaap hier" en ons sal nie huiwer om weer van hierdie gastehuis gebruik te maak nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A great overnight experience topped up with a champion breakfast.

We booked into this tranquil guest house on our way back to Gauteng after five wonderful days in the Kruger Park. We were not disappointed! We were met by the owner of Lala Mo and shown to our rooms which were invitingly cosy and immaculately clean. Gift baskets of tempting goodies awaited us and were most appreciated. The en-suite bathrooms were sparkling clean and in good working order. The rooms are small and compact, quite suitable for an overnight stay. The following morning an amazing breakfast was served in a neat dining room. An excellent way to start the new day and tackle the long journey back to Gauteng. Lala Mo means "Sleep here" and we will not hesitate to make use of this guest house again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lalamo Guest House's terugvoer

Good day Mavis,

Thank you very much for your kind words. We strive to serve the best to guests. We look forward to hosting you again.

Have a lovely day further.

Kind regards,
Olga.

Lalamo Guest House
Jan N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Probeer dit gerus.

Sal dit beslis aanbeveel. Rustige atmosfeer. Heerlike ontbyt. Gasvrou baie aangename persoon.

Peter N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would stay here again if we came back to Phalaborwa!

We enjoyed our 2 night stay. The owner was very friendly and upgraded us to a double room, as we had booked the wrong room. We really appreciated the free bottle of red wine, what a nice gesture!

Gawie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie V
Saam met vriende

Was gerieflik.

Goeie ontvangs en baie gerieflik.

Christo F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo F

Baie lekker gebly en waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Net die laaste nag en oggend was daar nie warm water nie. Verder baie lekker gebly.

Alister A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alister A
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Vriendelike gasheer. Dit is ruim, skoon en netjies. Bed is gemaklik en ontbyt is uitstekend.

Estian V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estian V
Besigheidsreis

Baie lekker.

Sal weer kom.

Chris S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik vir ons wat Wildtuin toe wou gaan. Baie vriendelike diens.

Kamer was baie netjies en diens was baie goed. Ek het net gesukkel omdat daar nie 'n spieël by die muurproppe was sodat ek kon hare blaas nie. Daar is wel een in die badkamer en binne in die kas maar kon nie met die haardroër daar kom om dit te gebruik nie. Anders was als baie lekker en rustig en naby aan als.

Sg G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sg G
Besigheidsreis

Lekker.

Daar was 2 kamers bespreek en toe ek opdaag is Lalamo net bewus van 1. Gelukkig moes my kollega kanselleer en huiswaarts gaan anders het ons 'n groot probleem gehad!

Rudy E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudy E
Saam met vriende

Drie ster akkommodasie, maklik om dit te kry, hulp van bestuurder met aankoms en hulp met die internetskakel om sekere noodboodskappe te pos.

Kamer 4 was baie beknop. Alles was verder reg. Dit was tog maar net vir een aand. Daar was 'n kragpunt vir ons vrieskassies. Bestuurder baie behulpsaam met internet en om ys te voorsien. Ons het eetgoed en 'n komplimentêre bottel wyn ook gekry.

Jd V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam verras.

Sien sterre.

Hyla S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hyla S
Gesin met klein kinders

Rustig en naby aan alles. Bederfverblyf.

Ons is baie bederf met ons aankoms. Vriendelik ontvang en met alles gehelp waarmee hulle kon. Die kamer en badkamer was baie netjies en skoon. Met 'n klein babatjie het ons 'n mikrogolfoond baie gemis, maar ons het die een in die kantoor gebruik met toestemming. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Robert W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, ruim kamers, pragtige tuin en 5 ster-ontbyt.

Pieter W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers baie skoon en die ontbyt was baie lekker.

Kamer 1 is baie klein, kan meer spasie skep deur van die meubels te herrangskik. Ander kamers blyk ruimer te wees. Baie vriendelik ontvang, plek baie skoon en die ontbyt was baie lekker. Goeie waarde vir geld.

Johan D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en vriendelike diens.

Ons het die verblyf by Lalamo Guest House baie geniet. Ons was vriendelik ontvang en die ontbyt die volgende oggend was uitstekend. Die enigste probleem was dat die badkamer (en veral die stort), 'n goeie skoonmaak kort. Die badkamer kan ook opradeer word. Ons sal egter beslis weer van Lalamo Guest House gebruik maak.

Kobus L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly en dit het in al ons behoeftes voorsien. Sal die plek beslis aanbeveel. Goeie oornagplek voordat jy Kruger Nasionale Park besoek.

Lalamo Guest House's terugvoer

Good day,

Thank you for your review.

Have a lovely weekend further,

Kind regards,
Olga

Lalamo Guest House
Petra B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B
Gesin met tieners

Baie tevrede met ons ervaring by Lalamo.

3 Volwassenes in ‘n baie gerieflike familiekamer, heerlike ontbyt, baie vriendelike diens, lekker naby aan die Krugerwildtuin se hek - ons sal weer by Lalamo tuisgaan.

Ray M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ray M
Saam met vriende

Warm and welcoming hospitality. Excellent breakfast and pleasant surroundings.

On our way to the KNP we stopped over at the Lalamo Guest House for the night. We arrived late and were pleasantly surprised at the warm and courteous manner we were received. Management could not do enough to please my wife and I and two overseas guests we had with us. A truly heartwarming experience.

Ate O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ate O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontbyt.

Ons het hierdie plek geniet.

Ntshenge L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ntshenge L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Acceptable.

I enjoyed my stay and I may revisit it.

Jan B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Gesin met tieners

Waarde vir geld. Sal definitief weer daar aanklop.

Vriendelik ontvang en was altyd bereid om te help. Skoon en netjies en naby aan die wildtuin.

Denise M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Great quiet place to rest after a long day of travel.

Charlene B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Lekker.

Sien sterre.

Linda R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Heerlik, vriendelike staf, lekker kos, baie veilig, baie lekker naweek, familiegroep baie geniet.

Ons was 7 volwassenes en 4 kinders en dit was 'n heerlike naweek. Almal het gekom en gegaan soos hulle wou, familielede het kom groet en ons het gebraai by die swembad en ons het die plek omtrent oorgevat. Die kinders het in die pragtige tuin rondgeloop en fotos geneem. Die staf was so vriendelik en al die tyd beskikbaar as iemand iets wou vra en die ontbyt was baie regtig net so lekker. Die kinders het van een kamer na die ander kon loop sonder dat ons oor hulle veiligheid bekommerd was. Fabulous naweek gehad.

Marius J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Gesin met tieners

Uitstekende diens.

Uitstekende diens, vriendelik, pragtige skoon en netjiese kamers. Ontbyt was briljant. Sal enige tyd Lalamo aanbeveel.

Jenet M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig, skoon en vriendelik en baie gasvry.

Ons was in Wildtuin toe elke dag. So ontbyt was nie 'n opsie vir ons, want ons was te vroeg uit soggens. Maar sou vir seker verkies het om aandete daar te kon eet, of selfs net 'n mikroglof in die kamer sou al kon werk, om kos op te warm. Maar ek moet sê, ons het die 2de aand gevra of hul ons kos sou opwarm en die eienares was wel gaaf genoeg om daarmee te help. So ons kan glad nie oor diens kla nie. Ons was mildelik bederf met ons lekkernye en bottel wyn met ons aankoms, wat ons so spesiaal laat voel het.

Melanie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a very nice and quite area, service was awesome and breakfast was delicious. Thank you.

We arrived late and were welcomed with open arms. Thank you for a wonderful stay after a long drive.

Hetty S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty S

Netjies, skoon en heerlike ontbyt.

Netjiese, skoon en gerieflik met alles wat nodig is vir heerlik uitrus en slaap. Baie lekker ontbyt gekry.

Eddie O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Lekker. Waarde vir geld. Tevrede en gelukkig. Sal weer daar kan bly.

Sien sterre.

Daleen C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Heerlik verras met snacks en 'n bottel wyn. Gerieflik om oor te slaap by die Kruger Wildtuin. Sal beslis weer gaan.

Christo P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en huislike atmosfeer. Baie gasvry en aangenaam.

Ons was baie hartlik ontvang. Die eienaar/bestuurder is bietjie senuweeagtig maar baie hulpvaardig. Ons kamer met drie beddens was rium genoeg en baie netjies. Ons was verras met 'n bottel heerlike Namaqua Merlot wyn as verwelkomingsgeskenk. Dit was baie spesiaal. Ons sal graag mense daarnatoe aanbeveel.

Antoinette S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, gerieflik en skoon.

Dis 'n baie lekker rustige oornagplekkie. Kamers is gerieflik en skoon. Die wyn en lekkergoed op die bed was ‘n lekker bederf, dankie. Die foutjie met die aantal gaste op ons bespreking was sonder enige moeilikheid reggestel. Die eienaar was ook baie behulpsaam met ons 2 versoeke (vriesplek en vroeg vertrek), baie dankie!

Alfred M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ons het na 'n plek gesoek waar ons slegs vir een nag kon oorslaap. Lalamo was die beste geprys en was in die omgewing waar ons wou wees. Kamer is netjies en prakties, hoewel 'n bietjie knap. Personeel was baie vriendelik en alles was goed gereël. Ontbyt was smaaklik. Geen klagtes.

Christian P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian P

Gastehuis baie oud maar goed in stand gehou en gerieflik.

Sien sterre.

Malie T - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, uitstekende akkommodasie.

My man en ek het ons verblyf by Lalamo vreeslik geniet. Dis baie veilig, netjies en die diens was uitstekend. Die eienaar was baie vriendelik en ek voel baie tuis. Die ontbyt was ongelooflik. Ek sal dit by enigiemand aanbeveel wat op soek is na netjiese, gerieflike, stil verblyf. Weereens dankie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very neat and excellent accommodation.

My husband and I really enjoyed our stay at Lalamo. It’s very safe, neat and the service was excellent. The owner was very friendly and I really feel at home. The breakfast was out of this world. I would recommend it to anyone that needs a neat, comfortable, quite stay. Thanks again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Richter V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richter V
Enkelreisiger

Netjies en skoon.

Lekker B&B. Sal weer gebruik in die toekoms.

Karen J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karen J
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Sien sterre.

Annalisa T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalisa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple, clean, relaxing place.

The lady manager is very professional and takes care of her guests very well. The room was clean and everything was fine. Nice environment and pleasant stay.

Hugo V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld verblyf.

Ons het lekker gebly. Die gastehuis is goed geleë vir ons besoek aan die Kruger Wildtuin. Die diens was baie goed en ons sal weer daar gaan bly.

Jan N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sal beslis weer daar kuier.

Dr Ej D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Ej D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en naby die KNP met vriendelike ontvangs.

Ons het 'n bietjie laat by die huis weggekom en die ontvangs het gewag vir ons.

Riëtte J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig naby die Wildtuin se hek.

Ons was baie vriendelik verwelkom en het heerlik daar oornag!

Lalamo Guest House's terugvoer

Thank you very much for such an amazing review. we look forward to welcoming you back soon.

Have a lovely day

Lalamo Guest House
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutstraat 1, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNGVhZTZhLWUwNzAtNGJhZC1iYTNkLTcwZTEzOWQxNmQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 56 5 1 5 1 Essenhout Street Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.948375 31.14921
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za