+19
Gastehuis in Phalaborwa

Lalamo Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Essenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Lalamo Guest House is in 'n deel van die Valley van die Olifante met sy wild en unieke Afrika-atmosfeer geleë.

Akkommodasie is beskikbaar vir vakansiegangers én sakereisigers. Gaste kan kies tussen dubbel-, 2-enkelbed- of gesinskamers. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, waaiers, toiletware, handdoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Gaste kan die kroeg en restaurant op die perseel besoek en heeldag luilekker langs die swembad ontspan.

Dit is net 1 km se ry vanaf die die bekende Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Uta W
Besigheidsreis
5.0
Very nice. We always enjoy being at Lalamo's.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Janien P
4.8
Heerlike ontbyt by Lalamo! Die gasvrou het uit haar pad gegaan vir my besoek!
Mrt 2025
Kevin P
Besigheidsreis
4.6
Baie lekker. Baie lekker gebly, hulle doen baie moeite vir die gaste.
Mei 2026
Hilton V
Saam met vriende
4.6
Good. Very accommodating! All as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Maricke P
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik en tegemoetkomend. Die dames was baie vriendelik en tegemoetkomend. Hulle het my aanwysings vir die dorp gegee en het 'n plan gemaak toe hu...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Essenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Lalamo Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Essenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNGVhZTZhLWUwNzAtNGJhZC1iYTNkLTcwZTEzOWQxNmQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 1 Essenhout Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.948375 31.14921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang