Lalandi 47
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Street, Lalandi Unit 47, Langstrand, Erongo
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gaste kan saam met hul familie ontspan by hierdie rustige toevlugsoord, net 'n kort entjie van die Atlantiese Oseaan af. Die dek bied die perfekte plek vir oggendkoffie terwyl hulle die seebries geniet, met gerieflike toegang tot beide Swakopmund en Walvisbaai.
Hierdie selfsorgwoonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bied 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer twee enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot 'n sentraal geleë eetkamertafel en maak verder oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die eenheid maak oop na 'n balkon met braaigeriewe en verre see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lilly Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1ste Street, Lalandi Unit 47, Langstrand, Erongo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Street, Lalandi Unit 47, Langstrand, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang