+127
Gastehuis in Middelburg

Lamor Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wessel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

I really enjoyed my stay at Lamor Guest House. The room was clean and well maintained, the water pressure and hot water were excellent, and the bed was very comfortable. The environment was quiet and relaxing, and the overall experience was pleasant. I would happily stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Good day. Thank you so much for your kind review. We are delighted to hear that you enjoyed your stay at Lamor Guest House. Your kind words truly mean a lot to us, and we are very happy that your overall experience was pleasant. We look forward to welcoming you back again in the future. Kind regards, Lamor Team

Crystal K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Warm en baie lekker. Was heerlik om daar te oornag, sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Goeie dag Crystal, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons net 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien uit na die volgende besoek. Vriendelike groete, Lamor Span.

Lea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Familie kuier. Pragtige plek. Uitstekende ontvangs. Alles wat nodig is. Stort is uitstekend met genoeg waterdruk! Ontbyt is uitstekend. Defnitief die beste in Middelburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Beste Lea, Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle hier te kon ontvang. Ons is so bly julle het die gasvryheid, ontbyt en geriewe geniet. Dankie dat julle Lamor Gastehuis as die beste in Middelburg beskryf. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle en die familie sommer gou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Lamor Span

Estie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Rustig, veilig, skoon en hassle free. Gemaklike, skoon kamers. Baie vriendelike en behulpsame gashere. Ons kan Lamor aanbeveel en sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Goeie dag Estie. Baie dankie vir julle mooi terugvoer en aanbeveling. Ons is so bly julle het die rustige atmosfeer, veilige omgewing en skoon kamers geniet. Dit beteken baie vir ons om te hoor dat julle verblyf gemaklik was. Dankie ook vir die mooi woorde oor ons gasvryheid. Ons sien daarna uit om julle weer by Lamor Guesthouse te verwelkom wanneer julle weer in Middelburg oorslaap. Vriendelike groete, Lamor Span

Carel O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Vir seker waardeer vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Goeie dag Carel, baie dankie vir die resensie. Ons is bly jy het so positiewe ervaring by ons gehad. Dit was vir ons net 'n plesier om jou hier te hê. Hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Lamor Span.

Jacobi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik geleë, mooiste tuin en pragtige kamers. Afgelope 3 jaar daar gebly as ons dogter netbal speel en nog nooit teleurgesteld gewees. Pragtig, stil en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Goeie dag Jacobi, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dat julle elke jaar terugkom. Dit is vir ons 'n plesier om julle hier te hê. Vriendelike groete, Lamor Span

Yolandi C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Fantastiese verblyf. Ek het lanklaas by só ’n mooi, netjiese en skoon plek oornag! Die aandag aan die kleinste detail het regtig uitgestaan – van die netjiese, gemaklike slaapplek tot die heerlike ontbyt die volgende oggend. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en gasvry, wat die hele ervaring nóg meer spesiaal gemaak het. Ons sal beslis weer by julle kom oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Goeie dag Yolandi. Baie dankie vir hierdie ongelooflik mooi terugvoer! Dit beteken vir ons regtig baie om te hoor dat julle die aandag aan detail, netheid en gemak waardeer het. Ons probeer altyd om elke gas se verblyf so spesiaal moontlik te maak. Ons is ook so bly dat julle die ontbyt geniet het en tuis gevoel het tydens julle kuier. Dit was ’n absolute plesier om julle te kon huisves, en ons sien opreg daarna uit om julle weer binnekort te verwelkom. Vriendelike groete, Lamor Span

Leana J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Ek sal dit aanbeveel. Uitstekende fasiliteite, gasvry en lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Goeie dag Leana, Baie dankie vir jou aanbeveling en mooi kompliment. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om vir ons (n) resensie te skryf. Dit was vir ons net (n) plesier om jou en jou gesin te verwelkom. Vriendelike groete, Lamor Span.

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtig, netjies en waarde vir geld! Meer as net 'n huis weg van die huis! Wonderlike verblyf en kan dit aanbeveel. Definitief een van die beste wat ons al in gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Beste Fanie, Baie dankie dat julle altyd hier by ons kom bly. Dit beteken vir ons baie dat julle terugkom en dankie vir die mooi woorde en positiewe terugvoer. Dit is vir ons 'n plesier om julle hier te hê. Vriendelike groete, Lamor Span

Ashraf W
1 nag
5.0
Jan 2026

Highly recommended. Friendly hosts, clean rooms, good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Good day Ashraf, Thank you so much for the review. It was really just our pleasure hosting you and your lovely family. Kind regards, Lamor Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janitia/Dewetia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 Jasmyn Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023a4e25aa43da22165b87f4be327fa5b6677f979eac1a0f5f20ada35315254d97304bd60b14e4c5ceae19197ef01c506e5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 28 Jasmyn Avenue Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.75442541994 29.477198123932
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang