+106
Gastehuis in Middelburg

Lamor Gastehuis

  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Jasmyn Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lamor Guest House is halfpad tussen Gauteng en die Laeveld in die rustige dorpie van Middelburg geleë. Net 'n uur en 'n half se ry vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe is Lamor Guest House die ideale oornagplek vir alle besoekers aan die bekende Nasionale Krugerwildtuin en ander Laeveld- en Panorama Roete toerisme besienswaardighede.

Lamor Guest House is huislik en luuks en naby alle geriewe in Middelburg en is u "Tuiste weg van die huis". Ons streef daarna om u, ons gas, te voorsien met vriendelike diens en gasvryheid wat sal maak dat u keer na keer weer wil terugkom.

Met al die myne rondom Middelburg, is Lamor Guest House ook ideaal geleë vir konsultante en verteenwoordigers wat die mynbedryf diens. Die kamers bied ook lekker lessenaar ruimte vir die hardwerkende sakepersoon.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lea S
Saam met lewensmaat
5.0
Familie kuier. Pragtige plek. Uitstekende ontvangs. Alles wat nodig is. Stort is uitstekend met genoeg waterdruk! Ontbyt is uitstekend. Defnitief die ...
Sien meer
Apr 2026
Estie G
Gesin met tieners
5.0
Rustig, veilig, skoon en hassle free. Gemaklike, skoon kamers. Baie vriendelike en behulpsame gashere. Ons kan Lamor aanbeveel en sal beslis weer daar...
Sien meer
Apr 2026
Carel O
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Vir seker waardeer vir geld.
Mrt 2026
Jacobi B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik geleë, mooiste tuin en pragtige kamers. Afgelope 3 jaar daar gebly as ons dogter netbal speel en nog nooit teleurgesteld gewees. Pragtig, st...
Sien meer
Mrt 2026
Yolandi C
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese verblyf. Ek het lanklaas by só ’n mooi, netjiese en skoon plek oornag! Die aandag aan die kleinste detail het regtig uitgestaan – van die ...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janitia/Dewetia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 28 Jasmyn Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Lamor Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 Jasmyn Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023a4e25aa43da22165b87f4be327fa5b6677f979eac1a0f5f20ada35315254d97304bd60b14e4c5ceae19197ef01c506e5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 28 Jasmyn Avenue Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.75442541994 29.477198123932

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang