Élan CustomStay

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chandra S
1 nag
5.0
Des 2025

Ņ mens kan nie vir meer vra nie. Ek sal enige dag weer daar oorbly. Élan CustomStay het alles wat ń mens nodig het en nog meer. Dit is een van die min plekke waar ek al oorgebly het wat so netjies en gerieflik is, die eienaars is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam J
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
1 nag
5.0
Okt 2025

Eienaar is vriendelik, sy help graag met enige versoek. Plek was baie lekker. Eienaar is vriendelik, sy help graag met enige versoek. Plek was baie lekker om by oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nuf S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Geruste hart in heerlike atmosfeer. Heerlik. Alles was werklik netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjies, skoon, ruim en veilig. Heerlik gebly, Annali is 'n goeie gasvrou, lekkerste ontbyt geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie aangenaam. Ons verblyf was baie lekker, is baie vriendelik ontvang deur gasvrou Annalie en 'n baie vriendelike hondjie wat baie bly was daar is ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judean J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Uitstekende plek kan dit werklik aanbeveel! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ons het baie lekker gebly. Verblyf was gerieflik, skoon en netjies. Gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie rustig. Ja, 'n rustige plekkie en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie gerieflik. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 519 Saalbek Street, Monument Park, Pretoria, 0105, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA232f364c7610c647ae269a4ec4bd6c21fc1db9ebf2cc6c892478164f127e4ca814b93bd5f31e3bdf7b13473714d5da95a0ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 519 Saalbek Street Monument Park 0105 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.801704318469 28.222144974205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang