Beskrywing
Buchu Cottage is 'n groot kothuis wat oor 2 slaapkamers beskik en slaapplek vir 4 gaste het. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en gaste deel 'n badkamer met 'n instapstort, dubbelwasbak en 'n toilet. Linne, handdoeke en elektriese komberse word voorsien. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus. Aan die agterkant van die kothuis is 'n stoep met 'n groot buite-eetarea en losstaande braaigeriewe. Die voorste stoep lei na die tuin. Buchu deel 'n swembad met Aloe Cottage wat 50 m ver is. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word versoek om hul eie swemhanddoeke en braairooster saam te bring.
'n Outentieke Ontsnapping: Let asseblief daarop dat hierdie 'n werkende plaas is wat 'n outentieke kykie in ons daaglikse plaaslewe bied. Ons leef in noue harmonie met die natuur, en ons landgoed is 'n toevlugsoord vir diegene wat die buitelewe en die ritmes van die land waardeer.
Plaaslewe en Natuur: Gaste wat van diere, vars lug en 'n rustige natuurlike omgewing hou, sal hier tuis voel. Aangesien dit 'n funksionele plaas is, kan jy die alledaagse geluide en aktiwiteite ervaar wat met plaaslewe geassosieer word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Van Der Stel Street, Skilpadrug, Portion 3 of De Hoop Farm 234, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang