Lands End 2
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 IJ Singleton Road, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Lands End 2 is 'n knus woonstel in 'n skilderagtige area van Kleinmond. Dit is aan die eienaar se hoofhuis vasgeheg, met die motorhuis wat die twee eiendomme skei, wat gaste privaat toegang bied. Hierdie eenheid is ideaal geleë, ongeveer 1 km vanaf Palmietstrand en minder as 2.5 km vanaf Kleinmond se hoofstrand en middestad. Dit is ook naby die hawe en verskeie restaurante in die omliggende area.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 8 jaar. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, en die area het 'n rusbank vir 'n kind en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit in 'n eetarea, 'n leefarea met 'n TV, 'n braai-area en veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 29 IJ Singleton Road, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 IJ Singleton Road, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang