Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Kimberley

Langberg Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gerhard N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Langberg was 'n besondere goeie ervaring gewees. Sal weer daar oornag. Dit was regtig 'n klein juweeltjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-pierre L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lovely place, host is exceptional. Awesome place with a pool for the hot Karoo sun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernie N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Briljant. Fantastiese plek om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Uitstekend. Altyd 'n goeie ervaring. Het al menig male hier oorgeslaap en geniet dit elke keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker aandete en ontbyt! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Oase naby (maar ver genoeg) van die N12. Ons 2de besoek aan Langberg was weereens heerlik. Die ontvangs is hartlik, die eenhede is skoon en goed toegerus, en die plaasdam swem bly 'n hoogtepunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goed toegeruste, veilige oornagverblyf. Heerlike, stil en mooi omgewing weg van besige pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Great stay, great food, great atmosphere! Great stay as usual!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tollie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Aangenaam. Ja, baie lekker. Sit asb 'n reeling op by stoeptrappies vir ons bejaardes. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly. Kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel. Baie lekker gebly. Mense baie gasvry. Sal weer gebruikmaak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N12, Langberg Farm, Kimberley, 8700, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74213242427d62e891e447de85fcacd2a247075cac5052d8418cf202bd4ec6b5284083e644d9b6ebd656ceb684c382b29130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Off the N12 Langberg Farm 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.911286652077 24.638885435582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang