Langhuis Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Heather B - Sep 2024
Algehele gradering
Highly recommended.
Desmond S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker oornag!
Ian L - Sep 2024
Algehele gradering
This was a real gem. We loved it.
Lees meerLanghuis Gastehuis se terugvoer
Hi Ian,
Thank you for all the compliments, we appreciate it. It was great having you with us!
We hope to see you in the near future.
Elna
Andries B - Aug 2024
Algehele gradering
Blomme gaan kyk.
Quentin R - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies, veilig en goed vir die siel.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Hallo Quentin,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Elna
Frederick D - Feb 2024
Algehele gradering
Oornag verblyf was perfek.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Hallo Frederick,
Dankie vir jou goeie terugvoer.
Kom kuier sommer gou weer vir ons.
Groete,
Elna
Nico J - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie awards vir held.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Hi Nico,
Baie dankie vir jou boodskap.
Laat weet gerus hoe ons kan verbeter op ons diens.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Laura B - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike oornag plekkie.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Hi Laura,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Kom kuier asb. weer by ons.
Groete
Ian L - Aug 2024
Algehele gradering
Die gasheer en vrou het uit hul pad gegaan om seker te maak ons geniet ons kuier.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Hallo Ian,
Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle sommer binnekort weer.
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Groete by die huis.
Johan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies met kwaliteit beddegoed.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier sommer gou weer.
Groete
Elna
Aa D - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelikheid en gasvryheid op sy beste.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Altyd lekker om goeie terugvoer van gaste te ontvang, baie dankie daarvoor.
Was heerlik om julle by ons te hê en hoop om julle sommer binnekort weer te sien.
Groete
Elna
Barend L - Sep 2023
Algehele gradering
So graag langer wou bly. Was baie lekker, dankie.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Was heerlik om julle te ontmoet. Kom kuier sommer gou weer.
Groete
Elna en Pieter
Marcelle M - Sep 2023
Algehele gradering
What a lovely venue, with a lovely host!
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Hi Marcelle,
Thank you for the lovely feedback. We hope to see you in the near future!
Kind regards
Elna and Pieter
Dawie V - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent! Clean!
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Thank you for the amazing feedback, it was lovely having you with us.
We hope to see you in the near future!
Kind regards
Elna
Pierrette G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, het heerlik geslaap.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Hallo Pierette,
Baie dankie vir jou terugvoer. Was heerlik om julle te ontmoet, sien julle sommer gou weer.
Groete
Elna en Pieter
Albertus K - Aug 2023
Algehele gradering
Baken van gasvryheid.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Hallo Albertus,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier te hê.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Elna en Pieter
Lesley W - Aug 2023
Algehele gradering
Was heerlik om daar te bly. Plek is pragtig!
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Hi Lesley,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer en komplimente.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete
Elna
Nic B - Aug 2023
Algehele gradering
Nuut en pragtig ingerig. Vriendelik ontvang en baie vinnig vuurmaakhout gereël vir baie koue dag.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Hallo Nic,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer,ons waardeer dit baie.
Kom kuier gou weer.
Groete
Elna
Sarina S - Aug 2023
Algehele gradering
'n Ware oase.
Lees meerLanghuis Gastehuis se terugvoer
Hallo Sarina, was heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Ons hoop om julle sommer binnekort weer te sien.
Groete
Elna
Mariana O - Aug 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en smaakvol.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Hallo Mariana,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer.
Groete
Elna
John J - Aug 2023
Algehele gradering
Besonderse netjiese plek met groot kamer en puik toegerus met als wat nodig is vir 'n heerlike rus.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Hallo John, baie dankie vir die groot kompliment. Hoop ons sien jou sommer gou weer. Groete. Elna
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
In 'n baie rustige area gebly.
Langhuis Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou aanbevelings.
Groete
Elna de Villiers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DF Malanstraat 3, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang