+16
Gastehuis in Loeriesfontein

Langhuis Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tim B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Stylish and clean. Lovely guesthouse. As clean as can be and very tastefully put together. Will definitely stay here again on my next trip to Loeriesfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Enjoyable peaceful environment. Very spacious rooms, absolutely loved the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Beautiful. We had a wonderful stay and enjoyed the space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi F
1 nag
5.0
Sep 2025

Heerlik. Uitstekend, mooi plattelandse dorp met vriendelike mense. Stilte is kosbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Mooi, netjies en stil. Ons het heerlik geslaap en die stilte baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

ʼn Regte juweel van ʼn plek. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die plek is nuut, netjies en absoluut pragtig ingerig. Ons is bederf met goeie linne, ʼn lekker stort, elektriese komberse, lugversorging en bederfies by die koffie/tee-skinkbord. Daar is ʼn pragtige braaiarea. Ons sal beslis weer hier kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guilluame S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Goed toegerus en toegang tot gemeenskaplike braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mally M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A comfortable stay over. A comfortable need with an electric blanket, which was very welcome on a cold night. Elba provided a wholesome, delicious breakfast and his coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlike gasvryheid en verblyf in 'n karoohuis in Loeriesfontein. Goed toegeruste ruim kamer en kombuis in 'n rustige omgewing. Alles wat jy nodig het en mooi meubels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isobel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lieflik. Pragtig, skoon, modern maar outentiek. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 DF Malan Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4321efef96a3791bccba1dcbd2705a4af57c5e47aa872d94223243303ff3a455a0d4fa8cb3779fe248341e6f59a0a4c11c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 3 DF Malan Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.9577258 19.4458158
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang