+72
Selfsorg in Waterberg

Langkloof Game Farm

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Langkloof Game Farm, Mabula Area, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Langkloof is op 'n wildplaas van 4500 hektaar aan die voet van die Waterberge naby Bela-Bela en Modimolle geleë. Dis 'n unieke ervaring gevul met avontuur, pragtige natuurskoon en diere. Gaste kan lekker ontspan met die Waterberg op die voorstoep.

Verblyf word in 4 selfsorghuise in die Boskamp gebied wat slaapplek vir 2 gaste elk het. Pophuis het slaapplek vir 4 gaste, The Mountain House en Toera House het slaapplek vir 6 gaste elk. Die huise het 2 of 3 slaapkamers, 2 badkamers en die leefarea is oopplan met 'n sitarea, eetarea en kombuis wat volledig toegerus is. Elke huis het 'n stoep met 'n onderdakbraai.

Gaste kan die sonsondergang vanuit die oop voertuie aanskou en die na naggeluide van die diere luister. Daar is ook 'n uitsig oor die plaas en die omgewing is lekker rustig vir 'n wegbreek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Refilwe M
Saam met lewensmaat
5.0
Bushveld heaven on earth - 20/10! Nothing short of amazing. We stayed in Toera with our dog. The house is beautifully decorated. It has...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Anchen D
Saam met vriende
5.0
Baie lekker - fantasties in die Waterberg. Baie lekker om op die plaas rond te loop. Uitkyk punt en piekniek plek by dam baie nice. Honde het die groo...
Sien meer
Apr 2026
Mercia H
Gesin met klein kinders
5.0
Die rustigheid was die beste medisyne vir ons en die heuning 'n wenner! Ons tydjie by Langkloof Game Farm was absoluut wonderlik! Minette het gereeld ...
Sien meer
Apr 2026
Ella D
Saam met vriende
5.0
Rustige kuier, in goed toegeruste huis. Mountain house het alles wat jy nodig het vir lekker kuier en rus. Ons het baie lekker gaan stap en heelwat wi...
Sien meer
Apr 2026
Marzanne D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige akkommodasie op pragtige wilds plaas. Vreeslik lekker gebly op 'n pragtige wilds plaas. Beste deel is dat dit pet friendly is. Kon op die pla...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Langkloof Game Farm, Mabula Area, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Langkloof Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Langkloof Game Farm, Mabula Area, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4uzL6ccxytPUvES63a0t61dYwibBoUAieVaoxoHBhVwxj8Svly?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Langkloof Game Farm Mabula Area 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.671819744008 28.013446146064
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang