Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langkloof Game Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lilanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Langkloof Game Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christo V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek, bosveld geniet.

Pragtige boskamp, heerlik in die bos gekuier en ontspan, diere wat naby die kamp geloop het, is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa F
Gesin met klein kinders

Lekkerte in die bos!

Pragtige plaashuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Gesin met tieners

Pragtig.

Ons het in die pophuis gebly en dit is pragtig en heerlik ingerig. Alles wat jy benodig, is daar en is skoon, mooi en netjies. Die rustigheid van die omgewing is heerlik, asook die bokkies wat kalm om die huis beweeg. Die grondpad op pad na Langkloof Game Farm is nogal rof en lank, maar as jy eers daar is, dan vergeet mens sommer daarvan. Ons beplan al klaar ons volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langkloof Game Farm se terugvoer

So bly dat julle dit geniet het.

Langkloof Game Farm
Ruan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Saam met vriende

Behoorlike rusplek.

Skoon en netjies. Ons het baie lekker gekuier en gerus. Die Boskamp is 'n besonderse plek. Baie wild gesien en unieke oomblike gehad. Sal weer daar kom bly. Grondpad is net plek-plek bietjie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique F

Rus en Vrede.

Die plaas is baie stil & mens kan rus. Die behuising is privaat. Die volgende huis is min of meer 500m weg. Mens kan die stilte hoor en regtig rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Vos M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Vos M
Gesin met klein kinders

Heerlike plek, perfekte wegbreek.

Die plekkie was heerlik! Ons as familie het baie lekker gekuier. Daar is meer as genoeg hout en die plek is baie netjies en skoon. Die kinders het ook van die gras gehou waar hulle so lekker kon speel. Johan en Joey het seker gemaak ons voel welkom en ook 'n vars, gebakte broodjie gebring. Die piekniek view-punt is pragtig, ons het elke dag snacks en drankies na die view-punt toe gevat en geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Lekker naweek wegbreek.

Netjiese en goed toegeruste verblyf, uitstekende diens en gasvryheid. Interessante wildplaas ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne H
Gesin met klein kinders

Relaxing getaway in the bush.

We had a lovely getaway with friends. The Berghuis is beautifully decorated, with lovely finishes. We loved the well looked after garden, the lapa and the boma. The A/C in the rooms were amazing. There were plenty of areas for all to lounge around and enjoy the surroundings. We enjoyed walks and a game drive. The hosts were friendly and such lovely people. We would suggest adding a splash pool, with the summer heat it would be a great addition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Gesin met klein kinders

Very hospitable host. Gorgeous house, great for a family get together.

Thank you for the seat at a special place. Beautifully designed and equipped house which made a very comfortable stay. Beautiful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania E
Gesin met tieners

Wat ‘n stunning mooi plekkie met uitstekende gasvryheid!

Ons het ‘n wonderlike langnaweek in die Berghuis deurgebring. Die gasvryheid was ongelooflik en ons het sommer dadelik tuis gevoel! Sodra die swembad klaar is gaan dit vir tieners nog lekkerder wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Gesin met tieners

Perfekte verblyf en wildsplaas vir sielsrus.

Sodra mens die grondpad agter die rug het is dit verwelkomend en die moeite werd aan einde. Die Toerahuis het alles wat mens nodig het en alles is netjies en skoon. Die kamers is ruim en die kuierareas is baie goed ingerig. Die aandeelhouers en bestuur is gasvry. Hulle laat mens welkom voel en gee mens ook jou spasie en privaatheid. Ons het geen ander gaste oor die naweek gesien nie, mens is regtig op jou eie en rus lekker in die stilte. Die watergat buite die vensters lok wild wat 'n bonus is. Dankie Cathryn, Lilanie, Braam en Cornelis! Ons kom vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absuluut fantasties.

Sal dit aanbeveel vir almal, fantastiese wild en absolute stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende omgewing.

Tasbare stilte, en wonderlike omgee-gasvryheidspersoneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langkloof Game Farm se terugvoer

Beste Sarel en Ina,

Bly jul kon lekker rus. Kom gerus weer!

Langkloof Game Farm
Riekie J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riekie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and a very nice farmhouse!

A very nice and neat house, however, they need to pay attention to hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langkloof Game Farm se terugvoer

Dear Mrs Jooste.

Thank you for your rating. We will pay attention to your suggestion. Luckily the veld fires are under control now, so the next time you visit, the hospitality will be better.

Kind regards!

Langkloof Game Farm
Stephanus Johannes J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus Johannes J
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus in die bos!

Vriendelike diens en puik verblyf. Ons het drie aande in die Mountain House gebly. Stil, skoon en lekker rustig. Cornelis en sy span het uit hul pad gegaan om te help waar nodig. Dankie, ons sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leone B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leone B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en gerus.

Baie goed toegerus, lekker gerus in die mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langkloof Game Farm se terugvoer

Bly julle kon lekker rus! Kom gerus weer!

Langkloof Game Farm
Louis B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Gesin met tieners

Meer as wat ons verwag het met uiters professionele en vriendelike diens.

Ons het in Toera-huis tuisgegaan. Die huis is naby 'n rivierloop wat beteken dat daar heelwat wild digby en vanaf die stoep te siene was. Die oop deel van die plaas bied ook baie stapmoontlikhede en daar was die geleentheid om wild ongehinderd te voet te besigtig. 'n Heerlike ondervinding. Ons opregte dank aan die plaasbestuurders, Jake en Tanja, en die eienaars wat ons in alle opsigte bygestaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename, rustige naweek sonder enige ander besoekers, winkels, kinders, brakke, ens.

Volop wild, rustige atmosfeer, baie vriendelike, gasvrye en hulpvaardige plaaseienaar. Die wildrit in die oop Land Rover iets besonders. Goed geleë vir persone wat wil stap, voëlkyk of net foto's neem. Braaigeriewe netjies en die goed toegeruste kombuis vergemaklik die selfsorgaktiwiteite. Sal die plaas weer wil besoek, veral in die reëntyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Gesin met klein kinders

'n Ander uitkyk op ons fantastiese wild.

Het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langkloof Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning hier by Langkloof, hoop om julle gou weer te sien.

Langkloof Groete

Langkloof Game Farm
Sune P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel in die Bosveld.

Wonderlike wegbreek van die stad! Die mooi natuur, wild en bosveld vuurtjie in die aand was manna vir die siel. Pragtige verblyf en boere-gasvryheid maak Langkloof 'n moet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langkloof Game Farm se terugvoer

Hier by Langkloof wil ons net baie dankie sê vir julle ondersteuning. Dis vir ons so lekker om met die gaste iets te deel waarmee ons hier elke dag te doene kom. Hoop om julle gou weer te sien. Langkloof Groete

Langkloof Game Farm
Kaylee G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylee G
Saam met vriende

'n Pragtige area, die perfekte plek om jou voete op te skop en net mooi niks te doen nie.

Lynette en Johan was die perfekte gashere, en het gehelp met als wat hul kan. Sal definitief weer terug gaan om die spesiale plek saam met ons ander vriende en familie te geniet! Daar is ook 'n Cheetah & Wild Dog Conservation (De Wildt) naby, dit is 'n moet-sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E
Saam met vriende

Langkloof se huis is pragtige gemeubileer, dit was 'n plesier om daar te bly.

Dit was 'n plesier om by Langkloof te bly. Die mense is gaaf en behulpsaam, die diens was fantasties, en ons het elke dag 'n bediende gehad wat die plek skoonmaak en skottelgoed was. Die natuur is pragtig met eksotiese diere. Ek sal definitief weer terug gaan Langkloof toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette C - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette C
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf, uitsonderlike diens en pragtige plaas en wild!

Baie dankie Braam en Lilanie vir 'n heerlike naweek op julle pragtige plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langkloof Game Farm, Mabula-area, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExYzg2MzZhLWJhYWItNDIxMi1hOWI5LTFjODQ0ZGQ2YmZiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Langkloof Game Farm Mabula Area 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.657694444444 28.070638888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem