Langkloof Roses
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Langkloof Roses Farm, 36 Slangrivier Road, Wellington, 7654, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Langkloof Roses is op 'n plaas wat in 'n trou- en funksie-venue omskep is. Dié plaas is net 5 km buite Wellington en is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
B&B word gebied in 6 gesinseenhede en 13 dubbelkamers. Elke dubbelkamer het 'n privaat badkamer en lugversorging. Elke gesinseenheid het 'n sitarea en 'n kombuisie met basiese opwarm- en eetgeriewe.
Werkswinkels en gesinsprogramme is op die plaas beskikbaar. Jy kan rose pluk, op die dam roei en rondwandel. Daar is ook 'n organiese groentetuin, piekniekplek, fietse te huur, vang-en-vrylaat-visvang en 'n tennisbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Antionette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langkloof Roses Farm, 36 Slangrivier Road, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Gaste dink Langkloof Roses het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Langkloof Roses Farm, 36 Slangrivier Road, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang