+22

15 gaste

6 slaapkamers

8 beds

5 badkamers

  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 Amandelboom Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Langsmekaar is 'n ruim vakansiehuis met 'n uitsig oor die see en strandmeer in die hartjie van Kleinmond. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende en is stapafstand vanaf die strand geleë.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 volwassenes en/of kinders. Dit beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 6 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 2 van hulle het en suite-badkamers met storte. Die derde badkamer het 'n stort en die laaste badkamer is 'n volledige gesinsbadkamer. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Op die grondverdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, binnebraai, etenstafel en 'n kombuis. Dié kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Op die boonste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, binnebraai en 'n kombuis.

Die boonste verdieping lei na 'n balkon met 'n uitsig. Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar en die huis is naby 'n speelpark.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mavis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 36 Amandelboom Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langsmekaar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 15)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 15)
Bespreek

36 Amandelboom Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72a86d024f1d98e9c93632816894525a153a7c41b89c6c62341927476582be2472a590ebcf2e293daa92637b5250642718b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 15) 3 5 1 5 36 Amandelboom Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3378933 19.0378202
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang