Lanherne Guest House Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrismithstraat 7, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lanherne House Bed & Breakfast is 'n klassieke Makhanda (Grahamstad) huis wat uit die vroeë 20ste eeu dateer in Westhill. Die gastehuis is naby Rhodes Universiteit, St Andrew's College en die Suid-Afrikaanse Amazwi-letterkundemuseum.
Verblyf is beskikbaar in 4 luukse kamers. Hierdie kamers bied slaapplek aan 2 gaste en die eerste 3 slaapkamers het tee- en koffiemaakgeriewe, terwyl die solderkamer 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof het. Hierdie verblyf kan ook as 'n trou-venue gebruik word.
Daar is 'n gemeenskaplike sitarea, 'n groot tuin en gemeenskaplike braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Elke kamer het sekere DStv-kanale.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Observatory Museum, Thomas Baines Natuurreservaat, Great Fish rivier-reservaat, Addo Olifant Nasionale Park, Pumba Privaat wildreservaat en die Kariega wildreservaat.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Adriana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Harrismithstraat 7, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Lanherne Guest House Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrismithstraat 7, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap