+62
Selfsorg in Kaapse Roete 62

Lank-gewag Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Helette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Uitgerus. Jip. Dankie vir die perske pluk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

As above. Excellent location, excellent customer care and support. The host was very friendly and accommodating. I took my 2 dachshunds with me, and they loved the beautiful grass under the trees. Walks amongst the peach trees were a bonus. Beautiful cottage! All that we needed. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Dit was 'n baie lekker en rustige wegbreek gewees. Ons het baie lekker gebly. Wegbreek van die besige stad atmosfeer. Alles wat jy nodig het, is daar, en die geen krag was nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Peaceful and relaxing. Very relaxing stay, would definitely recommend. Beautiful views, by far the best stay in Montague. No lights; however, Penny did bring us more than enough LED lights. She is also a very friendly and accommodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Die kinders het geswem en gespeel. Ons het ons tyd vreeslik geniet op die plaas en sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2026

Was nie gelukkig. Het 'n dag voor die tyd gegaan. Glad nie. Gasstofie brand als pikswart, stort werk moeilik. Baie water word gemors om balans te kry en dit gebeur nie. Huis kort verf binne.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kyle F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Incredible. Stunning. Perfect spot. Great host. Awesome place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-Marie S
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Kan nie wag vir volgende keer se besoek nie. Het baie lekker gebly. Die plekkie is skoon en ruim. Sal weer daar gaan bly. Die diens is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful, stunning and value for money. Fantastic stay thank you, wonderful host, stunning accommodations, can bring pets, peaceful and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beautiful. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 320
10 % AF
R 1 320 R 1 188
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 320
10 % AF
R 1 320 R 1 188
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 320
10 % AF
R 1 320 R 1 188
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Route 62, Lank-gewag, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ebe3453113051bf2b4466fefabde66abee1b98c4617ca60234f195b3e6a4323470dd7bf72a1b44f65f575fc70c3edaa893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R1 188 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 Route 62 Lank-gewag 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.828269249496 20.210784199419
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang