Pick your preferred language

English

Afrikaans

+62
Selfsorg in Kaapse Roete 62

Lank-gewag Cottages

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Route 62, Lank-gewag, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Lank-gewag Cottage word deur vrugteboorde omring en is heeltemal privaat op 'n plaas wat 10 km buite Montagu geleë is.

Pruim Cottage is 'n rustieke selfsorgkothuis met klipvloere, 'n metaalplafon en die oorspronklike dik kleimure wat die huis in die somermaande koel hou. Die kothuis is nie met elektrisiteit toegerus nie, maar draagbare LED-lampe word voorsien. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea.

Nektarien Cottage beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Dié kothuis het 'n groot ingeboude binnebraai en 'n stoep me 'n uitsig oor die houtvuurwarmbad en die perskebome.

Gaste is welkom om die plaas te voet of met 'n fiets te verken en die plaaslewe te ervaar deur te kyk hoe die bome tussen Augustus en September met hulle bloeisels spog. Gaste kan ook pruime, appelkose, geelperskes en kaalperskes gedurende vrugteseisoen vanaf Desember tot Maart pluk. Alhoewel gaste se behoefte aan stilte gerespekteer word, is hierdie 'n werkende plaas en gaste sal trekkers en voertuie hoor as hulle deur die week hiér bly.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lynette Z
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute rustigheid. Absoluut die moeite werd. Sal beslis weer gaan. Sal vir al my vriende aanbeveel. Rustige stil omgewing. Gasvrou baie vriende like...
Sien meer
Apr 2026
Berdene V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, lieflik ingerig. Definitief. Sal vir seker weer kom.
Apr 2026
Elize A
Gesin met klein kinders
5.0
Was a fantastic stay to rewind. I loved our time at Lank Gewag. Penny is such a great host. It was our first family trip with our 8-mon...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Helette B
Saam met vriende
5.0
Uitgerus. Jip. Dankie vir die perske pluk.
Feb 2026
Sanet F
Saam met lewensmaat
5.0
As above. Excellent location, excellent customer care and support. The host was very friendly and accommodating. I took my 2 dachshunds...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Route 62, Lank-gewag, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lank-gewag Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 565
10 % AF
R 1 565 R 1 409
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 565
10 % AF
R 1 565 R 1 409
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 565
10 % AF
R 1 565 R 1 409
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Route 62, Lank-gewag, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ebe3453113051bf2b4466fefabde66abee1b98c4617ca60234f195b3e6a4323470dd7bf72a1b44f65f575fc70c3edaa893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 565 nouVanaf R1 409 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 Route 62 Lank-gewag 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.828269249496 20.210784199419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang