Lapa Moyo Safari's
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
2 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat jag op die perseel plaasvind. Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien, en wasgoedgeriewe is teen 'n bykomende koste beskikbaar. Spa- en skoonheidsbehandelings is teen 'n bykomende koste beskikbaar. Ontbyt, middagete en aandete kan op versoek gereël word. DSTV is by die kroeg beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kamer vir Twee is geskik vir 2 volwassenes en beskik oor 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer met lugversorging het 'n slim-TV en 'n koffiestasie met 'n yskassie. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien. Alhoewel die kamer nie vir selfsorg ontwerp is nie, kan gaste maaltye in die gemeenskaplike braai-area voorberei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat jag op die perseel plaasvind. Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien, en wasgoedgeriewe is teen 'n bykomende koste beskikbaar. Spa- en skoonheidsbehandelings is teen 'n bykomende koste beskikbaar. Ontbyt, middagete en aandete kan op versoek gereël word. DSTV is by die kroeg beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Santer MS 267, Brombeek, Alldays, 0909, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 77 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang