2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Waterbok Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Lapaside bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Polokwane, Limpopo en is die ideale wegbreekplek vir 'n paartjie.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die slaapkamer het 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid werk met sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is.
Gaste het toegang tot 'n braai-area en 'n gemeenskaplike swembad. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Waterbok Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Lapaside het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Waterbok Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang