+25

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elsa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld. Rustige, netjiese en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roan D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Gemaklik, naby alles. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

You could not wish for more as an overnight guest. This is an absolute gem. The hosts provided everything that a traveller may need. Thanks again, Jan, for a lovely stay and please thank your wife again for the wonderful, thoughtful gifts! So special! We will return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Altyd lekker. Hierdie was ons tweede besoek aan Lara's Place. Ons is elke keer baie vriendelik ontvang en kan regtig oor niks kla nie. Die geriewe is ruim, netjies en altyd skoon, en ons word altyd bederf met 'n paar ekstra's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsty F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Perfect pitstop. A comfortable place to stay as a pitstop for a long journey with small kids. Oom Jan was pleasant and helpful, and the flatlet was extremely well equipped and accommodating. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Wonderful place to stop over. We were pleasantly greeted by Oom Jan, who was very eager to assist us in any way. On arrival, we were met with beautifully wrapped gifts on our bed. At the coffee station, there was a spread of instant porridge, noodles and soups. Lovely biscuits, jams and a selection of coffee, cappuccinos and sugars. In the bathroom, there was everything you need from soap to shampoo and conditioner. The host thought of everything; she even had hair elastics, bobby pins, nail files and a nail brush. They have full DStv and the most comfortable beds. Will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag Gesin met tieners
3.6
Feb 2026

Kan aanbeveel. Skoon en netjies. Die gasvrou doen moeite. Heerlike oornag fasiliteit. Skoon en netjies. Die gasvrou doen ekstra moeite.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anton S
1 nag
5.0
Des 2025

Sielsrus in styl en gemak. Baie netjies en baie attention to detail, baie skoon en luuks. Presies wat ek nodig gehad het ná nagenoeg 12 ure op die motorfiets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, die plek was so mooi skoon. Die geskenkies op die bed was so oulik, en die ekstra myl wat hulle gaan, met die oulike klein pakkies wat hulle neersit, met nael goedjies, flosstokkies, watte, oorstokkies, shampoo en conditioner, wet wipes en nog meer. Dankie julle, ons sal julle beslis weer ondersteun volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo D
1 nag
5.0
Nov 2025

Ek waardeer die gasvryheid van die eienaars. Die blyplek is baie goed ingerig. Inderdaad 'n gerieflike oornagplek in Volksrust!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan en Leonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Kort Street, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f7135c993ab52cc0f00a298e2f41f80f09d1e0098d486b9dc419498d5a224cfb4de0c1523ad744cfb7cf27e3e066467953e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 12 Kort Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.3615126 29.8737009
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang