Larolla Lovers
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Trans Caledon Street, Larolla Terrace, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Larolla Lovers bied knus selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Clarens. Hierdie intieme eenheid is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige naweekwegbreek, 'n oornagstop of 'n gemaklike basis vir sakereise.
Die oopplan-ruimte beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid sluit 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi in.
Gaste kan ook braai en buite by die piekniektafels ontspan. Veilige onderdakparkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Trans Caledon Street, Larolla Terrace, Clarens, 9707, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Trans Caledon Street, Larolla Terrace, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang